SLEUTELWOORD ARGIEWE: Soweto


Soweto Betogers Steek Brandweerwa aan die Brand

SOWETO – Die Johannesburgse Nooddienste in Sentraal-Transvaal het bevestig dat ‘n brandweerman vanoggend in die hospitaal opgeneem is nadat onlusmakers in Soweto ‘n brandweerwa aangeval, dit met klippe bestook en agterna aan die brand gesteek het. Die brandweerwa behoor aan die Diepkloof-brandweerstasie en is ‘n “eerste-oproepvoertuig”, wat beteken dat dit normaalweg eerste by ‘n noodtoneel of reddingsgeval opdaag. Die toerusting…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Betogers Plunder KFC en Drankwinkel in Soweto

SOWETO – ’n Drankwinkel en ’n KFC is Sondagaand in Dube in Soweto in Sentraal-Transvaal geplunder in wat glo ’n betoging teen Eskom was wat voorafbetaalde meters in die gebied installeer. Na wat verneem word, het inwoners van die Dube-hostel glo ook probeer om twee kitsbanke (OTM’s) langs die KFC oop te breek, maar die polisie het opgedaag en die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nuwe Meters in Soweto Kortwiek Kragdiefstal

SOWETO – Eskom het ’n massiewe daling in verlies aan inkomste ondervind in ’n deel van Soweto in Sentraal-Transvaal waar hy gewone meters met voorafbetaalde dubbelmeters vervang het. Dié meters is in gebiede soos Soweto aangebring omdat mense met meterbokse gepeuter en elektrisiteit gesteel het, luidens ’n konferensie Donderdag oor Suid-Afrika se kragkrisis. Volgens Mbulelo Ncetezo, uitvoerende bestuurder vir elektrisiteitsregulering…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

DA loop bloutjie met kragopwekker donasie

JOHANNESBURG – Die DA het hulle vasgeloop teen Nonceba Molwele, die ANC Burgemeester se gesondheidskomitee lid, toe hulle ‘n krag opwekker aan ‘n kliniek in Soweto wou skenk. Die kliniek was heeltemal sonder krag tydens ‘n beurtkrag geleentheid. Nonceba Molwele, het die kliniek laat weet hulle mag nie die skenking aanvaar want haar kantoor het sekere protokolle wat dit verbied…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SAPD-Okkulte-Eenheid Ondersoek Dood van Swart Skoolmeisies

Die polisie se okkulte-eenheid het Woensdag die ondersoek na die dood van die twee swart skoolmeisies in Dobsonville, Soweto, oorgeneem. Die twee meisies is dood aangetref, geklee in hul skooluniforms. Hulle...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier