SLEUTELWOORD ARGIEWE: Skietvoorval


Beweerde Skietongeluk eis Bekende in Boerekringe

NIGEL – Die gemeenskap is in skok na die raaiselagtige dood van Jacobus Andries Nortje (62) wie se liggaam op 29 Januarie met ‘n skietwond in die nek gevind is. Andries (Dries) was veral bekende onder die boeregemeenskap en het saam met sy vrou Ina, (‘n onderwyseres by Nigel High School), op ‘n plaas in die Klipfontein-distrik buite die dorp…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Polisieman Skiet Homself Perongeluk in Been

PORT ELIZABETH – ‘n Konstabel (33) van die Openbare Orde Polisie kantore in Struanweg, Struandale is in die hospitaal opgeneem nadat hy homself per ongeluk in die been geskiet het. Die voorval het Dinsdag omstreeks 01:00 in die Oos-Kaap plaasgevind. Die konstabel het blykbaar net by die kantore aangekom toe hy die vuurwapen uit sy holster haal om uit die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Spioene Soek na Kaapse Stasie se Skieters

KAAPSTAD – Te midde van onbeantwoorde vrae rondom die skietvoorval waarin twee mans in tradisionele swart Moslem-drag betrokke was, het die nasionale departement van staatsveiligheid nou tot die ondersoek toegetree.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Polisie Lid Doodgeskiet en nog een Gewond

INANDA – Afrikaanse Nuus verneem van ‘n lid van die polisie wat dood geskiet is en nog een is gewond nadat hulle Dinsdag in Inanda, Natal blykbaar deur drie persone oorval is. Die polisielede was glo Dinsdag omstreeks 12:50 na ’n huis in die Namibia- informele nedersetting om ’n beskermingsbevel te bedien. Daar word beweer dat drie aanvallers hulle by…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Elfjarige Seun Skiet Driejarige Dood

AMERIKA – ’n Elfjarige seun van Detroit in Amerika is aangekla van die moord op die driejarige Elijah Walker nadat hy dood in die voorste sitplek van ’n motor met die ouer seun aangetref is. Die seun, wie se naam weens sy ouderdom nie bekendgemaak mag word nie, was by sy pa se huis toe hy na bewering dié die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier