SLEUTELWOORD ARGIEWE: Skietery


VIDEO: Verkeersman op Snelweg geskiet

KAAPSTAD – Beeldmateriaal wys hoe Nizaam Alexander (35), ‘n verkeersbeampte van Kaapstad in die Wes-Kaap op die N2 geskiet word toe hy ’n motor vir ’n verkeersoortreding kort voor die Borcherds Quarry-afrit voorgekeer het. Die Wes-Kaapse Veilig Tuis-veldtog het die beeldmateriaal Dinsdag op Youtube gelaai. Dit wys hoe Nizaam Alexander (35) met twee insittendes van ’n Mercedes-Benz praat toe die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanval, Boere wat Saamstaan Skiet Twee

LAERSDRIFT – ’n Oorlog het Dinsdag in die Laersdrift-gebied in Noord-Transvaal uitgebreek toe minstens twaalf swaar gewapende rowers ’n Boer op sy plaas aangeval het. Drie van die aanvallers, waarvan twee geskiet is, is in hegtenis geneem. Die twee gewonde mans is blykbaar onder polisiebewaking in die hospitaal. Boere van die omgewing het in samewerking met die polisie en private…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Polisiemoordenaars in Heidelberg Doodgeskiet

HEIDELBERG – Twee van die aanvallers wat Woensdag glo twee polisielede in Dobsonville, Sentraal-Transvaal, doodgeskiet het, is Donderdag gedurende ’n skietery met die polisie noodlottig gewond. Luidens twiets deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die voorval Woensdagmiddag op die N3 naby die De Hoek-tolplaza, net buite Heidelberg, gebeur. Die polisie het op ’n R5-geweer beslag gelê. Die rooi Golf GTI waarin…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Soldate Skiet op Polisie en Herwinningsmaatskappy Lede

HLUHLUWE – Twee klagte van poging tot moord en nog twee van aanranding deur ’n militêre polisielid is by die Manguzi-polisiekantoor in Natal teen ’n groep soldate aanhangig gemaak. Daar is blykbaar 16 skote op ’n kapingherwinningsvoertuig én die polisie afgevuur. Die skote het die twee insittendes van die Isuzu-bakkie van SA Vehicle Security, wat deur Altech Netstar gekontrakteer is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sasolburg Padwoede Eindig op Bloedige Skietery

SASOLBURG – Daar was op Maandag 6 Junie ‘n skietvoorval in DF Malanstraat naby die Shell Garage van Sasolburg in Sentraal-Transvaal. Volgens Vaalweekblad se verslaggewer Schalk le Roux het ‘n silwerkleurige Polo wat ‘n swart Chev Lumina-bakkie van die pad af probeer dwing het, vyf skote op die insittendes van die bakkie gevuur. ‘n Man is in die kop getref…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier