SLEUTELWOORD ARGIEWE: Skewe Karakters


Pierre de Vos

Pierre de Vos se Konstitusionele Homoseksuele Multikulturele en Ateïstiese Konstipasie

RUBRIEKE – Pierre de Vos sê Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer nie. Haha, Pierre, jy het jouself nou oortref. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers. Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog…

Brief: Booyens het ideologiese agenda

Hierdie brief het op 30 Junie in Rapport verskyn: Hannelie Booyens se artikel oor Orania in MyTyd (23 Junie) laat my dink aan ’n fotograaf wat op Photoshop gespeel het en nie kon ophou om aan ’n goeie foto te torring nie. Groot dele van die artikel is eerlik en in pragtige taal geskryf en […]




Boerevolk Erfenisbewaring