SLEUTELWOORD ARGIEWE: Sentraal Transvaal


Water Onderbreking

Geendruppelverslae na Twee Jaar Nogsteeds nie Bekend Gemaak

JOHANNESBURG – Vorderingsverslae oor die Bloudruppel asook die Groendruppeluitslae, is verlede week aan die DA bekendgemaak maar die Geendruppel verslag is nog nie beskikbaar nie. Die departement het die Geendruppel-inisiatief in 2013 begin. Daar word vermoed dat meer as 80% van plekke met watertekorte dalk te wyte is aan swak instandhouding van die infrastruktuur en nie net weens die droogte…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jong Man Geskiet Tydens Roof in Pretoria

PRETORIA – Jaun-Pierre Stoltz (21) is Saterdagaand na die Steve Biko akademiese hospitaal gehaas waar hy steeds behandel word nadat hy deur rowers geskiet is. Volgens Stoltz se ma, Denise van der Heever is hy buite gevaar maar nog in erge pyn. Vier gewapende mans het Stoltz Saterdagaand omstreeks 21:00 in Lanhamstraat oorval in ’n poging om hom van sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Minister van Korrektiewe Dienste Moet Tronk toe

PRETORIA – Die hooggeregshof in Pretoria, Sentraal-Transvaal het Dinsdag beveel dat die minister van justisie en korrektiewe dienste gearresteer en vir ses maande tronk toe gestuur word. Dié bevel teen advokaat Michael Masutha is vir vyf dae opgeskort, mits hy en sy ondergeskiktes binne daardie tydperk gehoor gee aan ’n vorige hofbevel van 24 Maart. Dit volg blykbaar nadat Casper…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrou Doodgeskiet, Rowers Probeer Geld in Kar Vergeefs Buit

JOHANNESBURG – Celia da Costa (49), eienaar van twee spogrestaurante in Johannesburg, Sentraal-Transvaal is moontlik deur drie rowers van die Lusito Land-fees agtervolg en op die M2 met ’n AK47 doodgeskiet. Celia was Saterdagaand saam met drie werknemers van die fees in La Rochelle in Johannesburg na haar huis in Norwood, in die noordooste van die stad, op pad. In die bagasiebak…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Groenkloof Egpaar Ongedeerd na Roof

PRETORIA – Net meer as ’n maand nadat mense in die Groenkloof-natuurreservaat, Pretoria in Sentraal-Transvaal aangeval en beroof is, is nog ’n egpaar vasgebind en beroof. Volgens ’n familielid van die egpaar is sy skoonma en haar man die naweek in die reservaat vasgebind en van hul besittings beroof. Die egpaar het blykbaar op die ‘geel roete’ 10,5 km-staproete gestap…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Kettinggebed Versoek vir Fredi Nest

JOHANNESBURG – Die countrysanger Fredi Nest (56) se familie sal vandag by dokters hoor wat sy vooruitsigte is nadat ’n breingewas by hom gediagnoseer is. Fredi het verlede week ’n beroerte gehad en is kort daarna in die Steve Biko- Akademiese Hospitaal in Pretoria, Sentraal-Transvaal opgeneem. ’n Ingeligte na aan die familie het gesê Nest is by sy bewussyn en dit gaan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Northwold Aanval, Man Sterf na koeël in sy Brein Ontplof

NORTHWOLD – Jan Byles (35) is Donderdag in ’n huisrooftog geskiet en vir dood agtergelaat. Die koeël in sy brein het egter ontplof en hy is Sondag oorlede. Byles jr. het verlede Saterdag verjaar en het die volgende dag in ’n nuwe huis in Northwold in Sentraal-Transvaal ingetrek. Hy en sy vriendin, Elizma Jordaan (28), het Donderdagaand by die huis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Diepkloof Betogers Bestook Voertuie met Klippe

DIEPKLOOF – Inwoners van Diepkloof, Soweto in Sentraal-Transvaal wag op Parks Tau, burgemeester van Johannesburg, om hulle oor behuising te kom toespreek. Tau, beamptes van die provinsiale departement van behuising en die wyksraadslid vir Diepkloof was Maandagoggend daarheen onderweg nadat inwoners vroeër die oggend weens swak behuising betoog het. Volgens Supt. Edna Mamonyane, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie (JMPD), het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!