SLEUTELWOORD ARGIEWE: Selfmoord


Roger Kebble, Uitsig en Toe Skiet Hy

KAAPSTAD – Rodger Kebble (76) het sy motor so geparkeer dat hy ’n uitsig oor die stad en Valsbaai het, en toe het die afgetrede mynmagnaat vermoedelik sy eie lewe in sy silwer Mercedes geneem. Rodger se lyk is kort voor 15:00 met ’n skietwond in sy kop in die luukse motor op ’n veld in Bishopscourt gevind. Die motor…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermiste JHB Meisie Dood by Inkopiesentrum Gevind

JOHANNESBURG – Die liggaam van ’n 14-jarige leerder van die Duitse skool in Westcliff is gevind net ’n paar uur nadat ’n boodskap op Facebook gedeel is dat sy vermis word. Volgens Netwerk 24 is ’n foto van die tiener Dinsdagaand op Facebook gedeel nadat sy nie na skool huis toe gekom het nie. Daarby is geskryf: “My vriendin Liesl…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

BRIEWE: Een uit vyf SA Tieners Probeer Selfdood Pleeg

BRIEWE – Dit is tienerselfdoodvoorkomingsweek en die SA Depressie-en-Angsgroep (Sadag) het kommerwekkende statistiek bekend gemaak oor selfdood onder tieners. Een uit vyf jongmense probeer hul eie lewe neem Die ouderdomsgroep 10 tot 19 is een van die hoogste risikogroepe vir selfdood Meer as ’n derde 38,3 persent het so wanhopig gevoel dat hulle ’n dokter moes besoek Amper ’n derde…

Depressie Tiener Neem Haar Eie Lewe

JOHANNESBURG – Anneke Mostert (12) het haar Sondag in Johannesburg van Sentraal-Transvaal geskiet. Daan en Margha Mostert, Anneke se ouers was oorsee met vakansie. Anneke het nege briefies geskryf voordat sy Sondagmiddag haar pa se .38-rewolwer uit die kluis gevat het. In een van die briefies het sy geskryf die “cool groepie” het haar as vet en lelik beskou. Sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Seun Hang Homself na Boelies Hom Aanrand

BRITTANJE – ’n Ander tiener het ’n Britse skoolseun wat homself verlede maand gehang het, voor sy selfdood geslaan. Die voorval is op video vasgevang en is enkele dae voor sy selfdood aanlyn versprei. Adam Tharia van Cheltenham, Gloucestershire, is drie dae nadat hy verlede maand in Benhall Park gevind is, oorlede in die Bristol-kinderhospitaal. Die polisie in Gloucestershire ondersoek…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Pistool

Man Skiet Vrou, Homself, Tienerseun Kom op Lyke af

RUSTENBURG – ’n Rustenburgse man in die Wes-Transvaal het sy vrou en toe homself Dinsdag vroegoggend doodgeskiet. Die name is nog nie bekend nie. Die egpaar se 14-jarige seun het aan sy ouers se kamerdeur geklop en toe hy geen antwoord kry nie, het hy ingegaan, Volgens sersant Kealeboga Molale, polisiewoordvoerder het die seun sy ouers se lyke gesien met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Springs Sakeman Wat Gesin Opsluit Poog Selfmoord

SPRINGS – Die man wat bekend geword het as die “Springs Monster” het gepoog om selfmoord te pleeg deur sy polse te sny nadat hy Donderdag deur die Springs se Magistraatshof borgtog geweier is. Die man wie se naam nie bekendgemaak mag word nie om te verhoed dat sy kinders geïdentifiseer kan word, word daarvan aangekla dat hy sy vyf…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Aangeklaagde in Flippie Engelbrecht-saak pleeg selfmoord

ROBERTSON – ‘n Aangeklaagde in die opspraakwekkende Flippie Engelbrecht-aanrandingsaak, Johnny Burger, het vanoggend selfmoord gepleeg. Burger is die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed op Robertson. Vanoggend het die telefoonlyne gegons soos die skoknuus deur die Breedevallei en elders getrek het. ‘n Polisiewoordvoerder, Andre Traut, wou by navraag slegs sê dat ‘n dossier oopgemaak is ná die […]




Virtuele Bier