SLEUTELWOORD ARGIEWE: Selfbeskikking


Boere-Afrikaner Volksraad kry Antwoord van die Regering

PRETORIA – Die Boere-Afrikaner Volksraad het in Pretoria bekend gemaak dat die regering ingewillig het om met die Volksraad in gesprek te tree. Dit volg na maande-lange pogings van die Volksraad om met die regering in gesprek te tree oor die selfbeskikking van Afrikaners ingevolge die Suid-Afrikaanse konstitusie, wat bepaal dat selfbeskikking ‘n opsie in Suid-Afrika is vir volke wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Optog in Brussel is Belangrike Stap vir Selfbeskikkingsbewegings

Die afgelope naweek het ‘n belangrike gebeurtenis vir volkere regoor die wêreld wat na selfbeskikking streef, plaasgevind. In die Europese hoofstad, Brussel, het 3500 mense van onder andere Skotland, Katalonië, Vlaandere en Suid-Tirool aan ‘n optog ten gunste van selfbeskikking deelgeneem. Wat maak die gebeurtenis so betekenisvol? Die afgelope paar jaar is daar ‘n toename […]

Het die Vryheidsfront nóg 20 jaar nodig om Afrikanerselfbeskikking te Bereik?

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek wou eintlik vandag so ‘n bestekopname gedoen het van waar die Afrikanerbeweging tans staan. Oor die afgelope dertien tot veertien…

Afrikaner selfbeskikkingsretoriek en enkele opmerkings oor Front Nasionaal

deur Johan Wiggill Selfbeskikking vir Afrikaners geniet steeds ʼn mate van belangstelling maar die vermoë om dit te bereik, ontbreek. Daar blyk ook onduidelikheid te wees oor die betekenis en…

PERSVERKLARING: Front Nasionaal Missie en Beleid

PERSVERKLARING – Front Nasionaal is ‘n nuwe politieke party wat teen die einde van 2013 gestig is. Die party verklaar dat hulle ‘n party is met die uitsluitlike doel om Selfbeskikking te bewerkstellig vir die Afrikaner. FRONT NASIONAAL MISSIE Die verkrying van die Afrikaner se vryheid binne sy eie onafhanklike land deur middel van die Internasionale wette van selfbeskikking uiteen…

Selfbeskikking: Afrikaners moet mag konsentreer

RUBRIEK – Afrikaners is tradisioneel in staat om in afgeleë en ongunstige plekke te vestig en selfs te floreer. Die Kaap was reeds ’n afgeleë deel van ’n wêreldryk, maar die binneland het nuwe betekenis aan die begrip “afgeleë” besorg. Verbasend is nie die mate van verwildering wat soms ingetree het nie, maar die mate […]

Suid-Afrika 2024 en die Volkstaat-konsep

RUBRIEK – Die meeste meningsvormers se visiere is stewig gerig op die 2014 algemene verkiesing. In die wêreld van risiko-ontleding is 2014 egter reeds ou nuus. Risiko-ontleders se aandag is gespits op gebeure en moontlike scenario’s wat oor ’n dekade van vandag gaan afspeel. Dr. Frans Cronjé, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut van Rasseverhoudinge […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Afrikaners in buiteland kan nou vir selfbeskikking stem

POLITIEK – In ‘n mediaverklaring het die Vryheidsfront Plus die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet vandag verwelkom. Dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor binnelandse sake, het gesê dat die wysiging bepaal dat alle Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland aanstaande jaar in die algemene verkiesings sal kan stem. Dr. Mulder het […]




Virtuele Bier