SLEUTELWOORD ARGIEWE: SEB


DA en ANC Stem vir Baie Strenger Regstellende Aksie, SEB

Adv. Aton Alberts van die Vryheidsfront verduidelik hoe die DA “die minderhede verraai” het en die aandeelhoudingsvereiste vir “SEB-punte” van 25% tot 40% opgestoot het. Die party ondersteun nou openlik…

RA se wurggreep verstewig

Regstellende aksie het sy greep op veral die Suid-Afrikaanse sakewêreld verstewig met die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming wat ongeag ontevredenheid uit die sakewêreld oor strenger strawwe vir oortreders, met groot…

Peter Marais

Die ANC se Apartheid – SEB is Rassisme

PRETORIA – Die ANC regeringsbeleid van sogenaamde “regstellende aksie” en die “swart ekonomiese bemagtiging” (SEB) is slegs ’n front vir uiterste rassisme. Dit is die denke van Peter Marais, adjunkpresident van die Bruin Bemagtiging Beweging (BBB). Hy het so iets kwyt geraak tydens ’n paneelbespreking oor rassisme by Unisa. Volgens Marais sal die nuwe voorgestelde wysiging aan arbeidswetgewing blankes, bruin…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Só verraai die DA volgelinge met SEB

RUBRIEK – Die meeste lesers van dié rubriek is waarskynlik wit, Afrikaanssprekend, middelklas en hardwerkende belastingbetalers. Sou hulle stem, is dit waarskynlik vir die Demokratiese Alliansie (DA) omdat hulle glo dié party bevorder hul belange beter as enige ander party. Hul steun is waarskynlik een van die groot redes waarom die DA die laaste tyd […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap