SLEUTELWOORD ARGIEWE: SAPD


Renoster

Renosterstropery: Polisie Sloer met Aankoop van Tegnologie

OOS-TRANSVAAL – Renosterstropers in die Krugerwildtuin sit die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ore aan terwyl die polisie met die aankoop van noodsaaklike moderne tegnologie sloer . Polisiehoës het Woensdag voor die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie verskyn om terugvoering oor hul stryd teen renosterstropers in die wildtuin te gee. Ondanks gefokusde pogings van die land se misdaad- en intelligensie-eenhede wys die polisie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SAPD Nalatigheid: Baba Vind Gevaarlike Vuurwapen

RANDFONTEIN – Die Van Zyl-egpaar se eenjarige babameisie het glo op ’n gelaaide R5-aanvalsgeweer afgekom wat die polisie in haar ouerhuis vergeet het en het daarmee probeer speel. Nikita van Zyl (23),  Nianke se ma van Randfontein in Sentraal-Transvaal het Dinsdag kort voor 12:00 die polisie ontbied nadat rowers by hulle probeer inbreek het. Die rowers het ’n kragopwekker gebuit. Een van die polisiebeamptes…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jaagtog Lei tot Skote en Botsings in Sentraal-Transvaal

JOHANNESBURG – Dié wilde jaagtog en skote op die M1-hoofweg tussen Johannesburg en Pretoria in Sentraal-Transvaal Woensdag het die verkeer net voor die middagetenstyd tot stilstand gedwing. Die 28-jarige verdagte het daarna geboei op die teer langs ’n rooi Volkswagen Golf GTi gelê. Volgens luitenant kolonel Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder, was Sandtonse polisiebeamptes op ’n roetinepatrollie toe hulle ’n motor met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Verkeershoof Beweer Boer het Hom Aangevat

KROONSTAD – Tal Leonard (29), ’n Boer van die Kroonstad-omgewing, in die Vrystaat word na bewering daarvan beskuldig dat hy arrogant was en ‘n beampte aan haar nek geruk het. Die voorval het glo verlede week by die weegbrug buite Kroonstad gebeur het. George Ramotsoto, waarnemende direkteur van verkeersbestuur in die Vrystaat beweer dat die Vrystaatse boer wat verkeersbeamptes gekonfronteer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SAPD se Plan vir Herindiensnemingsproses Bekend

SAKE – Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gaan ’n herindiensnemingsproses begin om oud-polisielede terug na die polisie te lok. Volgens Generaal Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, is dit blykbaar ’n spesiale vergunning en werwing sal net in die huidige boekjaar (2015-’16) gebeur. Die besluit is gemaak ná ’n deeglike analise van die polisie se verlies aan personeel in die vorige boekjaar. Volgens…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Vuurwapen, Roof, Moord, Kaping

Polisie Vuurwapens wat net Verdwyn Deur Nalatigheid

SAKE – Altesame 743 vuurwapens wat aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) behoort, is die afgelope jaar gesteel of het net vermis geraak. Nathi Nhleko, minister van polisie, het dié syfer in die parlement bekend gemaak in antwoord op ’n skriftelike vraag van Dianne Kohler Barnard, DA-woordvoerder oor polisie. Die grootste verlies aan wapens was in Natal, waar 165 wapens spoorloos…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom, Beurtkrag, Sake

Wes-Kaapse Polisie wys Vinger na Beurtkrag

PAARL – Talle polisiekantore in die Wes-Kaap funksioneer glo nie wanneer daar beurtkrag is nie, maar die polisie sê hulle is onbewus van die probleem. Dan Plato, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, het blykbaar gevra dat die polisie behoorlik verduidelik wat hul planne is om hul werk gedurende beurtkrag te doen nadat hy klagtes van die publiek gekry het. Hy het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beloning vir Inligting oor Sentraal-Transvaal se Polisiemoorde

PRETORIA – Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van die aanvallers wat betrokke was by twee onlangse voorvalle waartydens drie polisiebeamptes doodgeskiet is. Noxolo Kweza, woordvoerder van die polisie, het blykbaar gesê ‘n beloning van R400 000 is uitgeloof in verband met Sondag se voorval waar twee…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier