SLEUTELWOORD ARGIEWE: Sake


Miljarde van Belastigbetalers se Gelde Gemors

PRETORIA – Die Pretoria-munisipaliteit in Sentraal-Transvaal het in die afgelope boekjaar blykbaar R4 miljard van belastingbetalers se geld onreëlmatig bestee en onder meer op onwettige tenders verkwis. Die  voorlopige ouditverslag oor die 2014-’15-boekjaar wat die ouditeur-generaal (OG) op 30 November verlede jaar aan die Pretoria-stadsraad gestuur het, lui onder meer dat die metropool in sy skuld verdrink, terwyl hy in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Eskom Versoek kan Voedselsekerheid Bedreig

KAAPSTAD – As Eskom sy sin kry vir ’n ekstra R22,8 miljard kan dit voedselsekerheid in Suid-Afrika ernstig bedreig. Eskom het ingevolge die prysreguleringsmaatreëls aansoek gedoen vir die ekstra verhoging om te vergoed vir minder as verwagte elektrisiteitsverkope asook groter as verwagte uitgawes aan hoofsaaklik primêre energie in 2013/14. Volgens Carl Opperman, hoof van Agri Wes-Kaap, is die koringbedryf reeds…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oliepryse Daal Nogsteeds

SAKE – Die prys van Brent-ruolie het tot onder $28 per vat gedaal, die eerste keer sedert November 2013, en het Maandagoggend omstreeks 07:20 steeds op net $28,63 verhandel. Wêreldoliepryse hou aan daal, hoewel Suid-Afrikaners weens die swak rand nie die volle voordeel daarvan by die vulstasie kry nie. Die olieprys se daling Maandagoggend van tot 4,4% is omdat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hoogste Prys Sedert Kommoditeit vir Witmielies

SAKE – Die land se ergste droogte sedert 1904 het die prys van witmielies  Maandag vir die eerste keer tot meer as R5 000 per ton laat styg. Witmielies vir lewering in Julie het Maandag op die JSE se termynmark met 2,5% duurder geword tot R5 020 per ton. In Oktober het die Nasionale Oesskattingskomitee geraam die kleinste gebied gaan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Openbare Sittings oor Eskom Verhogings

SAKE – Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het aangekondig dat openbare sittings binnekort gehou word oor die aansoek wat Eskom in November ingedien het. Die aansoek is bedoel om ekstra koste te verhaal wat Eskom nie voorsien het vir 2013-’14 nie. Al die sessies is van 08:30 tot 17:00. Die openbare sittings vind op die volgende datums en plekke plaas: Kaapstad…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Rand Verswak Oornag tot Laagste in Sewe Jaar

SAKE – Die geldeenheid het Vrydag op R16,30 gesluit, maar Sondagnag die rekord van R17,92 getref. Teen Maandagoggend om 07:00 het die geldeenheid wel met 2,52% versterk, maar slegs tot R16,71. Dit is steeds 40c swakker as Vrydag se sluitingsprys. Die rand het sedert 31 Desember reeds meer as R1,24 oftewel 7,42% van sy waarde teenoor die dollar verloor. Dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Mieliepryse Styg Nogsteeds Weens Ernstige Droogte

SAKE – Maandag het die witmielieprys vir aflewering in Maart met 2,6% gestyg tot ’n rekord van R4 781 per ton terwyl die geelmielieprys met 1,8% tot R3 667 per ton geklim het. Die witmielieprys het in 2015 reeds verdubbel en geelmielies is 70% duurder. Planttyd in die Oranje Vrystaat en Wes-Transvaal is reeds verby. As dit nie binnekort reën…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Brandstof

Brandstofdaling word Dalk nie Gou Weer Gesien die Jaar

SAKE – Woensdag is brandstof 3c per liter af en tot 76c per liter op diesel, dis dalk die laaste brandstofprysdaling vir ’n lang tyd. Die prys van Brent-ruolie het Dinsdagmiddag op $37,33 per vat gestaan, selfs te midde van die spanning tussen Saoedi-Arabië en Iran. Dit ná ’n korstondige styging van 4,6% tot $38,33 per vat Maandag. Diplomatieke bande…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!