SLEUTELWOORD ARGIEWE: Rusland


Pistool

Vrou Skiet Haarself toe sy Selfie Saam Geweer Wou Neem

RUSLAND – ’n Russiese vrou is in ’n ernstige toestand in die hospitaal opgeneem nadat sy haarself per ongeluk met ’n geweer in die kop geskiet het. Die 21-jarige kantoorwerker van Moskou was glo besig om ’n selfie te neem waarin sy die geweer vashou toe die sneller afgaan. Die koeël het haar tempel getref. Die geweer was glo in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Miljoene Word op JZ Uitgegee vir sy Vlug Terug uit Rusland

PRETORIA – Miljoene rande ekstra moes bestee word om president Jacob Zuma terug in Suid-Afrika te kry ná ’n ampsbesoek aan Moskou. Teen Dinsdagmiddag laat was dit steeds na bewering onduidelik presies hoe laat Zuma op die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria van Sentraal-Transvaal sou land. Die beweerde warboel het die naweek ontstaan toe Zuma op uitnodiging van president Wladimir Poetin, Rusland…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Rusland Kernkrag Kontrak, Die Waarheid Ontbloot

SAKE – Die ongemaklikheid wat voorheen geheers het oor die geheimsinnige kernkragkontrak tussen Suid-Afrika en Rusland wat op 21 September 2014 in Wenen gesluit was, is nou besig om in verontwaardiging oor te gaan. Die rede is dat die inligting wat nou na vore kom rede tot kommer is. Die kontrak wat verlede jaar blykbaar deur die ANC se Minister…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Russiese Wet Verbied Gekruide Taal in Film en Media

MOSKOU, RUSLAND – Die Russiese President Vladimir Poetin het ‘n wet onderteken wat alle vloekwoorde of gekruide taal in films, televisie-uitsendings, teaters en die media verbied. Boetes beloop ongeveer £829 of $1,400 vir organisasies en tot £41 of $70 vir individue wat die wet oortree. Waar geskille ontstaan ​​sal ‘n paneel van kundiges besluit of dit vloekwoorde is al dan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

NAVO, VSA meng in – Waarsku Rusland oor Oekraïne

OEKRAïNE – Terwyl Rusland die Oekraïne gewaarsku het dat enige militêre optrede in die suide en ooste van die land tot ‘n burgeroorlog kan lei, het die Sekretaris-Generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO), Anders Fogh Rasmussen op sy beurt gewaarsku dat daar ernstige gevolge vir betrekkinge met Rusland sal wees indien Rusland nie sy vermaning om aan die Oekraïne te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Transvaal Transvaal My Geliefde Land

VIDEO – Gedurende die Anglo-Boereoorlog het meer as 6200 buitelandse vrywilligers aan die kant van die Boere geveg. Die vrywilligers het ongeveer ‘n honderd Russe ingesluit. Dit was natuurlik lank voor die kommunistiese oorname in Rusland, voor die vervolging van christene in die land en die daaropvolgende Koue Oorlog tussen die Ooste en Weste. In die video hierna word ‘Transvaal…

Selfregering kan Krisisse in Oos-Europa Help Oplos

Die krisis wat die afgelope tyd in Oekraïne ontstaan het, herinner ons aan die kompleksiteit van internasionale betrekkinge. Beide die VSA en Rusland probeer reeds vir jare op ‘n onoortuigende wyse die res van die wêreld daarvan oortuig dat dié twee lande die strydbyl begrawe het en ‘n gesonde verhouding handhaaf. Wanneer ‘n krisis soos […]