SLEUTELWOORD ARGIEWE: Rusland


Russiese Aanvalle op IS Neem Effens Toe

RUSLAND – Die Russiese lugaanvalle teen die Islamitiese Staat (IS) in Sirië het die laaste paar weke “effens” toegeneem. Ben Rhodes, die VSA se adjunk-raadgewer oor nasionale veiligheid, het verslaggewers ingelig dat Rusland egter steeds nie vir die IS voluit teiken nie. Op kaarte van die Russiese lugaanvalle wat deur die Britse regering saamgestel is, kan gesien word dat Rusland…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Daar was Geen Waarskuwing Voor Turke Vliegtuig Afskiet

RUSLAND – Volgens die oorlewende bemanningslid van ‘n Russiese vegvliegtuig wat deur Turkye neergeskiet is, het hulle geen waarskuwing van die Turkse lugmag ontvang nie en het nie oor Turkse lugruim gevlieg nie. Turkse F16-vegvliegtuie het die Russiese tuig Dinsdag naby die Siriese grens neergeskiet. Volgens Turkye het die Russiese vliegtuig Turkse lugruim geskend. Kaptein Konstantin Murakhtin (39), die navigator,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Mig-29

VIDEO: Russiese Tuig Neergeskiet, Die Laaste Ding nou Nodig

RUSLAND - Die neerskiet van ’n Russiese vegvliegtuig deur Turkye is inderdaad die laaste ding wat nou nodig is na die onlangse terreuraanvalle in Parys, Frankryk.

Dit is die mening van Saj- jan Gohel van die Asia­­-­Pacific Foundation, ’n veiligheids en intelligensiedinkskrum in Londen. Volgens hom is daar hoop dat Rusland ’n alliansie met Frankryk en die VSA sal vorm teen Islamitiese Staat (IS). Egter gaan die gebeure onnodige spanning veroorsaak wat werklik vermy kon gewees het in die kritieke tyd.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Frankryk vlag

Oorlog Begin, Frankryk val IS Aan na Parys Terreur

FRANKRYK – Franse vegvliegtuie het lugaanvalle geloods in gebiede in Sirië wat deur die Islamitiese Staat (IS) beheer word. Dit kom terwyl die polisie in Europa se ondersoek ná die terreuraanvalle Vrydag in Parys uitgebrei word. Minstens 132 mense is in die verskeie aanvalle dood, insluitend drie wat Sondag in die hospitaal beswyk het. IS het verantwoordelikheid vir die selfmoordbomaanvalle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Russiese lugramp was IS Bom

RUSLAND – Volgens Amerikaanse en Europese veiligheidsbronne dui bewysstukke daarop dat daar ’n bom aan boord was toe ’n Russiese passasiersvliegtuig die naweek in die lug oor Egipte verbrokkel het. Volgens die bronne mag die Islamitiese Staat (IS) daarvoor verantwoordelik wees. Hulle het dit wel duidelik gemaak dat geen finale gevolgtrekkings oor die ongeluk gemaak is nie. Die Sinai-provinsie (SPIS),…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Wladimir Poetin Verdedig Kragvertoon

RUSLAND – President Wladimir Poetin het Rusland se militêre kragvertoon in Sirië op die Russiese staatstelevisiediens verdedig. Volgens hom is dit Rusland se mikpunt om die “geregtelike mag” van die Siriese president, Bashar al-Assad, te stabiliseer. Volgens Poetin wil sy regering toestande skep waarin ’n politieke kompromis aangegaan kan word. Hy het glo ontken dat die Russiese lugaanvalle gemik is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oorlog Waarskuwing, Moskou Voer Eerste Lugaanvalle uit

MOSKOU – Rusland het Woensdag lugaanvalle in Sirië uitgevoer in wat die grootste Russiese militêre optrede in die Midde-Ooste in dekades was. Pres. Wladimir Poetin van Rusland het vroeër die eenparige steun van sy parlement gekry om lugaanvalle op die Islamitiese Staat (IS) in Sirië uit te voer. Maar Washington en rebelle-bronne in Sirië het die Russiese aanspraak dat IS-militante…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oorlog, Rusland Gryp in en Franse Bombardeer IS Teikens

RUSLAND – Dit lyk of Rusland die inisiatief neem in internasionale pogings om die konflik in Sirië te beëindig terwyl Amerika nog skarrel om ’n nuwe strategie op te stel. Intussen het Franse vegvliegtuie vestings en ander teikens van die Islamitiese Staat (IS)in Sirië gebombardeer. Terwyl wêreldleiers in New York by die Verenigde Nasies se algemene vergadering  begin saamtrek het,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!