SLEUTELWOORD ARGIEWE: Rubrieke


20 Jaar van Onvryheid

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandag “vier” ons 20 jaar van Afrikaneroorgawe- en verraad. Gisteraand ry ek laataand deur die strate van Johannesburg en daar sien…

Oor Krieket en Kwotas

deur Leon Lemmer Tydens apartheid het die Indiese regering jaarliks in die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rassebeleid gekla en strafmaatreëls voorgestel. Later het onafhanklike Afrika-lande saam in dié koortjie…

Om te Stem of Nie te Stem Nie?

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandat ons nuwe politieke party Front Nasionaal gestig is, word ons geweldig aangeval, veral van regs en verregs. Die Vryheidsfront Plus,…

Pierre de Vos en sy Polities Korrekte Godsdiens

deur Dan Roodt Pierre de Vos sê so ewe aan ‘n paar mense wat kommentaar lewer op sy jongste prul waarin hy hom by die heksejag op Potchefstroomse studente oor…

Die Nuwe ‘Regses’ in Europa

deur Leon Lemmer Deesdae is dit in die mode om ANC-gesind of swartkruipend of dan ten minste handevat-geöriënteerd te wees. Om regsgesind in die politiek te wees, is taboe, want…

Christi van der Westhuizen, Doktor in Drogredenasies

In een van Naarspers se publikasies – Die (tweederangse) Burger – verskyn op 14 Februarie ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen oor haar promosieondersoek na die moontlikhede wat die…

Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans

deur Leon Lemmer In sy eerste rede as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in 2012 het Wannie Carstens (Praag 17 Nov) getoon hy is ‘n mens…

Die Akademiese Skollie Pierre de Vos

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Daar is seker min mense wat so goed vir die Afrikaanse term “suurstofdief” kwalifiseer soos die pseudo-regsgeleerde Pierre de Vos van…