SLEUTELWOORD ARGIEWE: Roomysbombe met Karamel


RESEPTE: Roomysbombe met Karamel

RESEPTE – Maklik en vinnig, met net drie bestanddele. So ’n bombe hou lank in die vrieskas. Sny skywe af, soos benodig, en vries die res. Gebruik enige koek vir die buitelaag en pas die roomys binne-in daarby aan. Jy kan ook die roomys verder geur met gekapte neute, konserf of iets soos peppermentsjokolade. Onthou dat alkohol sal verhinder dat…




Namecheap