Robert Mugabe Perdfris na Sy Vakansie
ZIMBABWE – President Robert Mugabe van Zimbabwe, het Vrydag perdfris en gesond in Harare aangekom ondanks gerugte dat hy na ’n hartaanval oorlede is. Mugabe het die lughawegebou op ’n rooi tapyt ingestap. ‘n Jaar gelede het hy op die einste tapyt gegly en ’n internetstorm veroorsaak. Dumisani Muleya, ’n joernalis van Zimbabwe, het getwiet: “Mugabe is terug ná ’n…...