SLEUTELWOORD ARGIEWE: Rietvallei


Papenfus Getuig in Flippie Saak

KAAPSTAD – Flippie Engelbrecht se selfaangestelde woordvoerder, Carina Papenfus, sal in die getuiebank haar weergawe van die aanval op die plaaswerker se seun doen. Hierdie weergawe, ‘n video-onderhoud, is beskikbaar op YouTube. Wilhelm Treurnicht, die beskuldigde in die saak van aanranding, het Woendagoggend in die Worcester-landdroshof verskyn. Die verhoor is uitgestel nadat sy regspan aangevoer het dat die staat gefaal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Aangeklaagde in Flippie Engelbrecht-saak pleeg selfmoord

ROBERTSON – ‘n Aangeklaagde in die opspraakwekkende Flippie Engelbrecht-aanrandingsaak, Johnny Burger, het vanoggend selfmoord gepleeg. Burger is die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed op Robertson. Vanoggend het die telefoonlyne gegons soos die skoknuus deur die Breedevallei en elders getrek het. ‘n Polisiewoordvoerder, Andre Traut, wou by navraag slegs sê dat ‘n dossier oopgemaak is ná die […]

Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Die wynboer van die Bredevallei wat pas oorlede is, Johnny Burger, se prokureur het vroeër die venyn van die ongetoetste en valse beskuldigings teen sy kliënt oor die beweerde aanranding…




Boerevolk Erfenisbewaring