SLEUTELWOORD ARGIEWE: Richardsbaai


VIDEO: Man Doodgeskiet in Richardsbaai, Aanvaller Vlug na Huisbraak

RICHARDSBAAI – Die polisie ondersoek die omstandighede wat gelei het tot vanoggend se noodlottige skietery van Danie Botha in Arum Lily Straat in Richardsbaai, Natal. Volgens die polisie het Danie en sy vrou omstreeks 10:00 gereageer toe hul buurvrou aan die oorkant van hul woning om hulp geroep het. Die polisie wou nie besonderhede bekend maak oor wat presies gebeur het…

Tekort aan Kunsmis weens Staking by Foskor

RICHARDSBAAI – ’n Staking deur sowat 400 werkers by Foskor se aanleg in Richardsbaai, Natal het Dinsdag op ’n einde gekom, maar die maandlange onderbreking van werk het ’n tekort aan veevoer en kunsmis meegebring. Die tekort vererger kwessies vir Boere wat reeds gebuk gaan onder droogte en net tot die middel van Desember het om te plant. Volgens Nompumelelo…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring