SLEUTELWOORD ARGIEWE: Revolusie


Kgalema Motlanthe, Afrikaans, Witheid, Geskiedenis, Rassisme en Revolusie

KAAPSTAD – Volgens Kgalema Motlanthe se bewering kry jy toegang en mag as jy wit is. “Dit (witheid) stel jou in staat om in te sluit en uit te sluit, ons vermy oop gesprek oor rassisme en ons ondersoek nie die onderliggende oorsake nie.” Oudpres. Kgalema Motlanthe het Donderdagoggend op die Mistra-konferensie oor witheid, Afrikaans en die sogenaamde Afrikanerskap sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Voetsole en Veldskoene: Chris Jones oor Versoening

deur Leon Lemmer Chris Jones is ‘n teoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy het onlangs ‘n artikel oor versoening in Die Burger (28 Des, p 15) gepubliseer. Daar…




Namecheap