SLEUTELWOORD ARGIEWE: Resepte


RESEPTE: Korslose Spinasie en Spekquiche

RESEPTE – Hierdie deeglose souttertresep bevat baie min koolhidrate en kan as ligte aandete of as bykos voorgesit word. ■ 800 g babaspinasieblare ■ 250 g spekvleis, gesnipper ■ 45 ml koekmeel ■ 375 ml melk ■ 6 eiers, geklits ■ 5 ml Dijonmosterd ■ 500 ml gerasperde Cheddarkaas ■ Vars gemaalde swartpeper na smaak Voorverhit die oond tot 180°C…

Nasionale Melktertdag, Jou Lekker Ding

BRIEWE – Melktert is die soet simbool van ons kultuurskat. Ons eet melktert as ons gelukkig is en as ons treur. Groot mans huil in hul harde baarde as die troostende geure hul terugvat na die duimvashou as kind dat daar genoeg vlapap in die kastrol sal oorbly om uit te eet. By teepartytjies troon die melktert uit tussen koeksisters,…

Hoenderbolletjies

Resepte: Smaaklike Hoender-Happies

Hierdie hoendergereg-resep is ideaal vir vingeretes, voorgeregte en tussen-maaltyd versnaperings. SMAAKLIKE HOENDER HAPPIES Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30min. BESTANDELE 60 ml (¼ k) broodkrummels 2 ml (½ t) elk paprika, cayennepeper, kerriepoeier en knoffelpoeier 45 ml (3 e) melk 500 g hoendermaalvleis 1 eier sout en peper BOLAAG 125 ml (½ k) broodkrummels VIR VOLTOOIING 30…

Supermark Kosrakke

Resepte: Kraglose Maaltyd Idees

Met dreigende beurtkrag deur Eskom en kerslig toekoms wat so sleg lyk is dit ideaal om voorbereid te wees in die tyd van nood wanneer daar nie krag tuis is om kos te maak nie. Ek deel ‘n paar idees wat uitstekend werk vir gasstoof voorbereiding. KOSKAS-OPSIES Geblikte salm, tuna, sardyne, pitmielies, lensies, keker-ertjies, botterbone, klappermelk, bone in tamatiesous. Verskeidenheid pesto’s…

Kokkedoor Groentetert

Resepte: Groente Tert

Hierdie resep kan ook met maalvleis en spek gemaak word. Hierdie weergawe het slegs groente en kaas vir ’n bietjie soutigheid. Kors 750 ml koekmeel 750 ml gerasperde beleë kaas 50   ml gerasperde koue botter Vulsel Groente van jou keuse (soos eiervrug, soetrissie en botterskorsie), geskil en in ewe groot blokkies gesny Olyfolie 2 liter room 24 eiers, liggies geklits…

Varkgereg

Resepte: Varkboud in Gemmerlin

Boerekos Resepteboek – Hier is ‘n watertand resep vir ‘n heerlike varkboud. Ideaal as ‘n warm of koue gereg vir enige maaltyd. BESTANDELE 1x 4 kg rou, gerookte varkboud 2 liter gemmerlimonade (ginger ale) Kookwater 1 ui, in stukke gesny 4 lourierblare 250 ml kweperjellie Vars roosmaryn en ander kruie RESEP Sit die varkboud in ’n diep pot en giet…

Melktert

Resepte: Deona Tait se Maklike Melktert

Deona Tait se gewilde melktert resep. Ideaal vir enige geleentheid as ‘n heerlike versnapering saam met bietjie koffie of tee. BESTANDELE: 1 x basiese blaardeeg (of 400 g-rol gekoopte blaardeeg) 40 g (75 ml) koekmeel 1 ml sout 675 ml melk 2 eiergele – geskei 80 g (100 ml) suiker 5 ml amandelgeursel 1/2 ml kremetart 10 ml botter 2…

Resepte: Warm Sjokoladedrankie met Malvalekkers

RESETPE – Dekadente warm sjokoladedrankie net reg vir die koue! Bestandele: 100 g donkersjokolade van ’n goeie gehalte, gekap (of gebruik witsjokolade ipv donkersjokolade) 450 ml melk (of die helfte melk en die helfte room) 6 malvalekkers Metode: Plaas die sjokolade en melk (of melk en room) in ’n klein kastrol en roer oor lae hitte totdat die sjokolade gesmelt…




Virtuele Bier