SLEUTELWOORD ARGIEWE: Rassisme


BRIEWE: Wat Behels Lasterlike Woorde op Sosiale Media

BRIEWE – Daar is elke dag tallose mense wat stellings op sosiale media maak wat as rassisties geïnterpreteer kan word, hetsy in kommentaar op nuus, gespreksgroepe of in ander internet-forums, sonder om te besef dat hulle met vuur speel en dat hulle op verskillende maniere aanspreeklik gehou kan word. Rassistiese stellings wat teen blankes gemaak word, is in baie gevalle…

Wittes in Polisie Geraak Deur Rassisme kry Uiteindelik Bevordering

PRETORIA – Talle wit polisielede wat tot nou weens rassisme vir bevordering oorgesien is, kry binne maande glo ’n hoër rang. Hul salaris sal ook terugwerkend tot 2013 aangepas word. Luitenantgeneraal Kgomotso Phahlane, waarnemende nasionale polisiekommissaris, het Dinsdag in Pretoria, Sentraal-Transvaal aangekondig die polisie het ’n skikking oor bevorderings met ‘n vakbond bereik. Die twee partye het twee maande lank…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Velkleur Rassisme, Viskwotas op Grond van Ras Toegeken

KAAPSTAD – Die ANC-regering se plan om die nasionale rasse­demografie te gebruik om te bepaal wie voortaan ’n kommersiële viskwota mag kry, is “banaal” en “absurd” volgens onstelde vissermanne en kenners van die visbedryf. Volgens ’n konsepbeleid wat onlangs in die Staatskoerant gepubliseer is, wil Senzeni Zokwana, minister van landbou, bosbou en visserye, voortaan die nasionale demografiese profiel (79,6% swart,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Wit Leerling word in Klaskamer Geneuk

Video: Onderwyseres Sit Terug terwyl Wit Leerling deur Swartes Geneuk word

PORT ELIZABETH – ‘n Blanke skolier is gedurende Maart 2014 by die Otto du Plessis Hoërskool in PE, onder toesig van sy onderwyseres, in ‘n klaskamer deur swart leerlinge geneuk. Dit volg nadat een van die swart leerlinge al by verskeie geleenthede geskors is, terwyl onderwysers verbied word om in te meng in vuisgevegte. Anton du Toit, die slagoffer van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

“Wit vrou kan nie Wimpy of kroeg hê nie,” sê Umdoni Munisipaliteit

SCOTTBURGH – Volgens AfriForum, is daar betroubaar verneem dat ‘n senior lid van die Umdoni Raad tydens ʼn vergadering om ʼn geskikte huurder vir ʼn strandfrontperseel te kry, gesê het dat die “kroeg nie na die wit vrou toe kan gaan nie”. Mnr. Xolani Luthuli, die munisipale bestuurder by Umdoni, is op 4 Oktober 2013 per e-pos in kennis gestel…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Wat Beteken ‘Regs en Rassisties’?

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vele lesers van hierdie blad is waarskynlik daarvan bewus dat ‘n naamlose Facebook-groep aanhoudend klagtes teen PRAAG aanmeld by Google en…

Jonathan Jansen is ’n Wolf in Skaapsklere, Resensie

deur Chris Louw As Kovsies glo dat hul nuwe rektor, Jonathan Jansen, hom gaan beywer vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan hul universiteit, gaan hulle lelik ontnugter word….

Amanda Gouws, ‘n apologeet vir babaverkragtings?

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Historici sal seker nog in die dekades vorentoe skryf oor die ineenstorting van ons universiteite, veral in die geesteswetenskappe. Politieke gedienstigheid, regstellende…




Boerevolk Erfenisbewaring