SLEUTELWOORD ARGIEWE: Rapport


Jonathan Jansen is ’n Wolf in Skaapsklere, Resensie

deur Chris Louw As Kovsies glo dat hul nuwe rektor, Jonathan Jansen, hom gaan beywer vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan hul universiteit, gaan hulle lelik ontnugter word….

Naspers koerante in vryval weens politieke korrektheid

Die jongste sirkulasiesyfers van die ouditburo vir sirkulasie toon ‘n algemene afwaartse neiging vir gedrukte koerante, met die Nasperskoerante wat die meeste aan sirkulasie inboet. Nadat mnr. Koos Bekker, die...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ope brief aan Tim du Plessis: Huidige ‘argitektuur’ ís defektief

deur JH du Toit In u Rapport-rubriek van verlede Sondag uiter u die volgende gewigtige stelling: “Anders as onder apartheid is die argitektuur van die huidige politieke bedeling nie defektief…

Boikot Naspers is die gevolg van media wat nie verteenwoordigend is nie

Sedert die ontbinding van die ou Nasionale Party slaan die publikasies van Naspers ‘n uit en uit propaganda rigting in wat hom lynreg plaas teen die mense wat hom geskep…




Virtuele Bier