SLEUTELWOORD ARGIEWE: Rand


Rand Verswak Oornag tot Laagste in Sewe Jaar

SAKE – Die geldeenheid het Vrydag op R16,30 gesluit, maar Sondagnag die rekord van R17,92 getref. Teen Maandagoggend om 07:00 het die geldeenheid wel met 2,52% versterk, maar slegs tot R16,71. Dit is steeds 40c swakker as Vrydag se sluitingsprys. Die rand het sedert 31 Desember reeds meer as R1,24 oftewel 7,42% van sy waarde teenoor die dollar verloor. Dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Rand Tuimel en nog Smart Voorspel

SAKE – Teen Dinsdagoggend 11:00 het die rand ’n dapper poging aangewend om op te staan het het selfs tot R13,98 teenoor die dollar versterk, vandag die oggend se laagtepunt van R14,16 af. Teenoor die pond kon die rand teen 11:00 weer R21,26 haal en teenoor die euro R15,69. Die rand het Dinsdag tot ’n nuwe laagtepunt teenoor die dollar geval…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Rand Opnuut Onder Druk

SAKE – Die rand het Maandagoggend weer verswak terwyl dit al hoe sekerder lyk dat die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) oor 10 dae rentekoerse gaan verhoog. Die mark was ook teleurgesteld omdat die waarde van Suid-Afrika se reserwes van goud en buitelandse valuta in Augustus met minder as 0,6% tot $41,244 miljard gestyg het, volgens syfers wat die Reserwebank Maandagoggend…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap