SLEUTELWOORD ARGIEWE: Rampgebied


Noord-Kaap Binnekort Verklaar tot Droogterampgebied

KIMBERLEY – Die Noord-Kaap gaan na verwagting teen die einde van die week as ’n droogterampgebied verklaar word. Die nasionale tesourie sal dan moontlik bykomende geld aan die provinsiale departement verskaf om veeboere in die provinsie by te staan. Norman Shushu, Noord-Kaapse LUR vir landbou en grondhervorming, het Maandag aangekondig sy departement gaan voer van sowat R14,6 miljoen bykomend aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Aardverwarming, Westelike Provinsie Tot Rampgebied Verklaar

POTCHEFSTROOM – Wes-Transvaal is tot rampgebied verklaar weens die droogte en versengende hitte, maar net bestaans en kleinboere sal vir nou voordeel hieruit trek. Volgens Tsholofelo Dintwe, woordvoerder van die provinsie se departement van landelike, omgewings- en landbou-ontwikkeling raak dit altesame 21 000 saai en veeboere in die provinsie. Hy meen dit is duidelik dat die droogte die seisoen sal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrystaat Krane Gaan Nog Stywer Gedraai Word

BLOEMFONTEIN – Die krane gaan stywer gedraai word vir nog groter waterbesparing in die Vrystaat dorpe wat water uit die Caledon-waterstelsel verkry. Die algehele waterbesparing in die betrokke gebied moet maandeliks van 15% tot 20% verhoog word. So sê Rossouw Botes, DA-raadslid, wat inligting hieroor van die departement van waterwese en sanitasie verkry het en wat eersdaags in die Staatskerant…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Rampgebied Verklaar, Water in Vrystaatse Dorpe Droog op

BLOEMFONTEIN – Met die Vrystaat wat pas tot rampgebied verklaar is weens die knellende droogte sit heelwat Vrystaatse dorpe nou sonder water. Al hoe meer munisipaliteite is ook genoop om waterbeperkings soos die Mangaung-metro in Bloemfontein in te stel. Die jongste is die Masilonyana-munisipaliteit (Brandfort, Winburg en Theunissen) waar Vrydag waterbeperkings ingestel is. Intussen gaan Mangaung van Maandag inwoners wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Swaar Reëns in Noord-Transvaal – Rampgebied Verklaar

ELLISRAS – Te midde van swaar en aanhoudende reën, is laagliggende dele van Ellisras wat aan die Mogol-rivier grens, tot ‘n rampgebied verklaar. Sowat 5 000 inwoners van Ellisras moes Woensdagaand inderhaas na hoërliggende gebiede in die dorp ontruim word, aldus Nick du Toit van die plaaslike rampbestuur. Met die sluise van die Mokolo-dam wat teen Woensdagaand nog almal toe was,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier