SLEUTELWOORD ARGIEWE: PUK


Haatspraak op PUK

“Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans!”, lui ʼn pamflet op die PUK

POTCHEFSTROOM – ‘n Pamflet wat lui: “Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans.” is vandag glo wyd op die Potchefstroomse Universiteit versprei. ‘n Puk-student het gesê hy het Maandagoggend die pamflet gesien toe hy die badkamer in die ouditorium besoek het. “Die dreigemente op die strooibiljet het my nie net in die gesig gevat nie, maar maak my ook…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Politici se Inmeng in PUKKE Skep Spanning

POTCHEFSTROOM – “Die rasse-samestelling van koshuise op die PUK sal ‘radikaal genormaliseer’ moet word om die land se demografie te weerspieël as dié kampus eens en vir altyd ontslae wil raak van mens-onterende ontgroening. Dit kan die ‘radikale verwatering’ vereis van die hoë konsentrasie wit, Afrikaanse studente in van die koshuise by die Puk-kampus.” – Dít is van die aanbevelings…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beeld Voer Haatveldtog teen die Puk

Dit blyk dat regte, egte Nazi’s, van die soort wat tans die verkose regering in die Oekraïene destabiliseer met geweld, Naarpers se goedkeuring wegdra. Maar ‘n paar lawwe en vervelige…