SLEUTELWOORD ARGIEWE: Propaganda


Briewe: Ons is trots NWU, trots Puk en trotse Potchefstroomers!

deur Prof Herman van Schalkwyk, Rektor van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (In Potchefstroom Herald van 7 Maart 2014) BRIEWE – “Ek is vandag hartseer. Hartseer dat die NWU-Potchefstroomkampus, sy studente en personeel die afgelope tyd baie seergekry het. Dit, deurdat ek besluit het om op te tree teen dit wat teen die Universiteit se etos en waardes indruis. Dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

DA-lid Belaster Voormalige Dienspligtiges in Naarpers se Prawda

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die…

Amanda Gouws, ‘n apologeet vir babaverkragtings?

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Historici sal seker nog in die dekades vorentoe skryf oor die ineenstorting van ons universiteite, veral in die geesteswetenskappe. Politieke gedienstigheid, regstellende…

Naspers koerante in vryval weens politieke korrektheid

Die jongste sirkulasiesyfers van die ouditburo vir sirkulasie toon ‘n algemene afwaartse neiging vir gedrukte koerante, met die Nasperskoerante wat die meeste aan sirkulasie inboet. Nadat mnr. Koos Bekker, die...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Questions surround Flippie’s assault

CAPE TOWN – Documents in the possession of the Cape Times raise questions about the sequence of events that left 18-year-old Flippie Engelbrecht blind, and his subsequent injuries after an alleged assault by a farmer and farm manager. Carina Papenfus, the secretary of The Freedom Trust, a farmworkers’ rights NGO, has been advising the family […]




Boerevolk Erfenisbewaring