SLEUTELWOORD ARGIEWE: Premier


Te Min Swart en Bruin Vroue in Helen se Kantoor Pla ANC

KAAPSTAD – Swart, bruin en Indiërvroue beklee na bewering geen topbestuursposte in die departement van die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, nie. Slegs drie wit vroue beklee glo tans topbestuurposte in die departement. Die departement se jaarverslag vir die boekjaar 2014-’15 is Woensdag bespreek. Luidens die verslag beklee tien bruin vroue senior bestuursposte (bestuurders en toesighoudende personeel). Agt wit vroue beklee…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Thandi Modise – Boere wou al 8 Maande Gelede Ingryp

POTCHEFSTROOM – Boere in die Wes-Transvaal het agt maande gelede ingegryp om Thandi Modise se boerdery te probeer red nadat sy erken het sy kom nie die mas op nie. Modise het die afgelope week beweer sy het nie geweet daar is fout op haar plaas nie en haar plaaswerkers het die plaas sonder kennisgewing verlaat. Volgens Boeta du Toit,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Teen-Korrupsie-Eenheid vir Wes-Transvaal

MAFIKENG, WES-TRANSVAAL – ‘n Forensiese en bedrog-ondersoek-eenheid gaan deur die kantoor van die premier van Wes-Transvaal – Supra Mahumapelo – gestig word om korrupsie in die provinsie aan bande te lê. ‘n Beroep is op die uitvoerende raad gedoen om ‘n voorbeeld te stel deur etiese gedrag te openbaar. Hy het die gemeenskap gevra om die regering by te staan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier