SLEUTELWOORD ARGIEWE: Pravin Gordhan


Nuwe Pensioenwette Veroorsaak Grootskaalse Opstand

PRETORIA – Lede van voorsorgfondse wat bedank gaan minstens twee derdes van hul aftreespaargeld by aftrede in ’n annuïteit of pensioen moet omskep in plaas van ’n kontantuitbetaling. Nuwe reëls is nie van toepassing op geld in pensioen- en voorsorgfondse wat voor Maart 2016 opgehoop is nie. Die vakverbond Cosatu het geëis dat president Jacob Zuma en die parlement die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Pravin Gordhan Gaan Nalatige en Onnodige Geldmors Vasvat

KAAPSTAD – Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het Maandag bekend gemaak dat geen Suid-Afrikaanse staatsinstelling aan die regering sal voorskryf hoe die instelling bestuur moet word nie. Waarnemers hoop egter dat hy verwys het na onder andere die SAL se Dudu Myeni, wat tot dusver die persoonlike beskerming en verskuilde agenda geniet van president Jacob Zuma deur die voormalige Minister van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Pravin Gorhan weer Minister van Finansies

KAAPSTAD – Die minister van Finansies, Pravin Gordhan is vandag (Maandag) omstreeks tienuur vir ‘n tweede keer in sy pos ingehuldig. Die huidige minister, David van Rooyen word na Gordhan se ou portefeulje, Samewerkende Regering en Tradisionele Sake verskuif. Gordhan was voorheen minister van Finansies van Mei 2009 tot Mei 2014. President Jacob Zuma se aankondiging volg na felle kritiek…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Informasie