SLEUTELWOORD ARGIEWE: Potchefstroom


Puk Student Steek HK Lid oor Harde Musiek

POTCHEFSTROOM – ’n Derdejaarstudent aan die Wes-Transvaalse-universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het sy huiskomiteelid Vrydagoggend vroeg drie keer met ’n skêr gesteek. Die student in Over-de-Voor-manskoshuis is kort daarna in hegtenis geneem op ’n aanklag van aanranding, volgens Johan van Zyl, kampuswoordvoerder. Hendri van Dyk, die HK-lid wat gesteek is, is nie ernstig beseer nie. Hy het wel drie diep steekwonde…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Verkeersbeampte Teister Vrou in Wes-Transvaal

POTCHEFSTROOM – Heidi Boshoff was die betrokke aand van 1 Julie omstreeks 21:00 in Wes-Transvaal saam met haar seun en sy meisie op pad huis toe. Hulle is deur ‘n verkeersbeampte voorgekeer. Volgens Heidi het die verkeersbeampte wat hulle voorgekeer het, van die begin af ’n aggressiewe houding teenoor haar gehad. Hy het haar gevra vir haar lisensie en sonder…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Meningitis, Jong Student met Groot Toekoms Sterf

POTCHEFSTROOM – Leana Labuschagne (19), ’n eerstejaarstudent en inwoner van die Oosterhof-koshuis, op die Potchefstroom-kampus van die Wes-Transvaal-Universiteit (NWU) is aan breinvliesontsteking oorlede. Leana, ’n oudleerling aan die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, van Sentraal-Transvaal het vanjaar begin studeer met die oog daarop om ’n geoktrooieerde rekenmeester te word. Volgens Carli Huyser, haar kamermaat, sou Leana blykbaar Vrydag haar laaste vraestel…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ses Maande Later en nog Geen Pensioen

POTCHEFSTROOM – Die grootste fout wat Rina Beeslaar gemaak het, was om 65 jaar oud te word, meen ’n afgetrede administratiewe klerk van Potchefstroom. Want dit is nou al ses maande later en Rina wag steeds dat haar pensioen uitbetaal word. Sy wag nou al so lank dat haar vorms met haar bankbesonderhede wat sy moes invul, verval het en nou…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jong Man Aangeval en Geveg vir Sy Lewe

POTCHEFSTROOM – ’n 22-jarige man wat anoniem wil bly op versoek is verlede week aangerand, vasgebind en met ’n oordosis heroïen ingespuit in ’n bos naby die treinspoor op die Bult van Wes-Transvaal. Volgens sy ma het ‘n vriend van haar seun op Maandag 30 Maart 2015 omstreeks 18:00 by die huis aangekom en geskree “kom help, hy het ‘ge-overdose”…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Zuma en Sy Weermag Vernietig ons Waardevolle Natuur

POTCHEFSTROOM – Inwoners in Potchefstroom van die Wes-Transvaal is woedend omdat vier bome afgesaag is op die plek waar president Jacob Zuma Saterdag ’n toespraak gaan hou om Weermagdag te gedenk. Willie Maphosa, woordvoerder van die Tlokwe-munisipaliteit, het Donderdag gesê die bome oorkant die museum en biblioteek is op versoek van die weermag afgesny. Dit was glo onder meer nodig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Baba se Arm Gebreek Tydens Hospitaal se Nalatigheid

POTCHEFSTROOM – Bonita Nell, ‘n verwagtende ma is op 19 Januarie na die Potchefstroom Hospitaal in die Wes-Transvaal geneem om geboorte te skenk aan haar seun. DIt was agter ‘n nagmerrie. Volgens Nell het sy die dokters gevra om ’n keisersnee te doen, egter het hulle vir haar gesê dat dit net in noodgevalle gedoen word. Op Maandag het sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Haatspraak op PUK

“Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans!”, lui ʼn pamflet op die PUK

POTCHEFSTROOM – ‘n Pamflet wat lui: “Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans.” is vandag glo wyd op die Potchefstroomse Universiteit versprei. ‘n Puk-student het gesê hy het Maandagoggend die pamflet gesien toe hy die badkamer in die ouditorium besoek het. “Die dreigemente op die strooibiljet het my nie net in die gesig gevat nie, maar maak my ook…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap