SLEUTELWOORD ARGIEWE: Politiek


Oorlog Dreig in Parlement oor Korrupsie

KAAPSTAD – Emosies het Dinsdag tydens ’n debat oor korrupsie in die parlement so hoog geloop dat een LP in ’n kwalik bedekte klap na die EFF met geweld gedreig het.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC, Te Veel Swart Mans op Lys, EFF Verlaat Raadsaal

POLITIEK – Die proses om ’n vakante toppos in die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) te vul, is ter elfder ure gestaak weens ’n tekort aan wit en bruin kandidate, asook vroue op die kortlys. Die Nasionale Vergadering (NV) het Woensdagaand beslis die aanstellingsproses moet van vooraf begin omdat die kortlys nie verteenwoordigend is nie. Sedert Raenette Taljaard vroeër vanjaar as OVK-kommissaris bedank…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stories oor JZ en Nkandla is na Bewering Fiksie

KAAPSTAD – Die feit dat president Jacob Zuma ’n korrupte en selfsugtige staatshoof is, word na bewering beskryf as net so fiktief soos die apartheidsregering se “Rooi Gevaar”-bangmaakpraatjies. Só het ’n senior ANC-LP Dinsdag in die Nasionale Vergadering (NV) bekend gemaak. Kort daarna het die NV die parlementêre ad hoc-komitee oor Nkandla se verslag met ’n oorweldigende meerderheid aanvaar. Altesaam…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC Beweer JZ Hoef Niks op Nkandla te Betaal

SAKE – Die parlementêre ad hoc-komitee oor Nkandla het bevind dat president Jacob Zuma niks vir Nkandla hoef te betaal nie. Die ANC het in ’n stemming sy meerderheid gebruik en ʼn voorstel deur opposisiepartye verwerp om saam te stem met die openbare beskermer se ongunstige bevindings in haar verslag oor die opgraderings by Nkandla. Volgens die komiteelede van die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla, Groot Vermorsing van Belastingbetalers se Geld

SAKE – Die DA het Donderdag daarop gesinspeel dat hy die polisieminister Nathi Nhleko se verslag in die hof sal teenstaan nadat die ANC-meerderheid ʼn versoek deur opposisiepartye dat getuies geroep word, van die hand gewys het. Die ANC-meerderheid in die ad hoc parlementêre komitee wat Nhleko se verslag oorweeg, het maklik die voorstel deur Stege Swart van die ACDP…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stemmery Betekenisloos: Politici Onbetroubaar

PRETORIA – Ongeveer 43% van die volwasse bevolking in Suid-Afrika is van mening dat die verkiesing betekenisloos is, het die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) Donderdag gesê. Die RGN het in 2013 bevind dat 43% (twee vyfdes) van mense met die stelling saamstem: “Stemmery is betekenisloos omdat geen politikus vertrou kan word nie”. Altesaam 41% van die volwasse bevolking stem…

Nuuskommentaar: Beginsellose Verkiesing?

Herman Toerien vra in sy nuuskommentaar of Suid-Afrikaners dalk vanjaar sonder enige beginsels kieslokaal toe sal gaan nalv die opportunistiese oorlopery van Cope en DA LP’s na die ANC. In…




Namecheap