SLEUTELWOORD ARGIEWE: Plaaswerkers


Vrugtestaking, Stoor aan Brand Gesteek

CERES – Altesaam sewe verdagtes is vir openbare geweld en brandstigting in hegtenis geneem toe ’n staking van bykans twee weke lank by Ceres Fruit Growers (CFG) ’n gewelddadige geraak het en ’n pakmateriaal stoor afgebrand is. CFG se produksie is tot stilstand gebring, hulle kon sedert verlede Maandag net ’n paar vraghouers met vrugte onder polisie-begeleiding vervoer. Sowat 800…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Polisielede Monitor Staking in Witzenberg

WITZENBERG – Swaar gewapende polisielede is vandag in Witzenberg, Wes-Kaap ontplooi waar minstens 500 werknemers van Ceres Fruit Growers (CFG) al byna ʼn week lank staak. Hulle het nog nie die aanbod van ʼn verhoging van 7,5% aanvaar nie. Inwoners van naburige dorpe, van wie die meeste in Cosatu- en EFF-klere geklee is, het hulle by die vaste en seisoenale…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Meer as Duisend Plaaswerkers Staak nog in Ceres

CERES – ’n Plaaswerkerstaking waaraan meer as 1 000 werkers deelneem het Donderdagoggend vir ’n derde agtereenvolgende dag in die Witzenberg-distrik, Wes-Kaap voortgeduur. Werkers van Ceres Fruit Growers (CFG), wat ook lede van die vakbond Food & Allied Workers’ Union (Fawu) is, staak sedert Dinsdagoggend voor dié fabriek in Ceres om hoër lone. Dominique Swartz-Martin, woordvoerder vir Fawu, het bekend gemaak dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasarbeid

Die Regeringsbeleid oor Grond Misluk

LANDBOU – Navorsing wat vir die Internasionale Arbeidsorganisasie gedoen is, het bevind dat staatsingryping wat daarop gemik is om die lewensbestaan ​​van plaaswerkers te verbeter, grootliks misluk het. Dit is blykbaar volgens die verslag wat vir die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) deur vier Suid-Afrikaanse universiteite gedoen is, waaronder navorsers van die Universiteite van Kaapstad, Wes-Kaap en Natal. Volgens Juliette Saunders van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Voorgestelde Plaaswerkers Loon Aanpassing Uiters Belaglik

VRYSTAAT – Die Boere in die Vrystaat het ‘n groot skok kennisgewing ontvang nadat die voorgestelde plaaswerkers lone tussen R8 000 tot R20 000 per maand bekend gemaak is. Dít is van die voorstelle wat vandeesweek in Bloemfontein op ’n openbare verhoor oor die nasionale minimum loon gemaak is. Thobile Mhlapo, een van die deelnemers, het die belaglike aanmerking gemaak dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

‘Ek sal Papenfus doodmaak’

Die polisie se woordvoerder, luitenant-kolonel André Traut, het gesê die polisie het geen rekords van dreigemente wat teen ene Carina Papenfus van die Freedom Trust of die Engelbrechts gerig is nie….

Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Die wynboer van die Bredevallei wat pas oorlede is, Johnny Burger, se prokureur het vroeër die venyn van die ongetoetste en valse beskuldigings teen sy kliënt oor die beweerde aanranding…