SLEUTELWOORD ARGIEWE: Plaasmoorde


BRIEWE: November, die Maand van Protes Teen Plaasmoorde

BRIEWE – Die regering reageer blitsvinnig as studente betoog teen “ ’n luukse” soos klasgeldverhogings by universiteite, maar wil nie plaasmoorde prioritiseer wat mense se lewe direk raak nie. Daarom het AfriForum besluit om November as ’n nasionale maand van protes teen plaasmoorde te verklaar waarin die burgerregte-groep verskeie aksies van stapel sal stuur om onder meer ook internasionale druk op…

Regering Moet Plaasmoorde Veroordeel

KAAPSTAD – Die regering moet hom sterker uitspreek teen plaasmoorde, het die Menseregtekommissie (MRK) bevind in ’n verslag wat Donderdag aan die regering oorhandig word. Dit volg op MRK-voorleggings sedert Julie 2014, ook deur slagoffers. Volgens die burgerregte-organisasie AfriForum en TLU SA is meer as 1 700 mense sedert 1990 in plaasaanvalle dood – ’n moordsyfer wat vier keer hoër as…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

BRIEWE: Polisie Bevestig Hulle eie Onbekwaamheid

BRIEWE – Die gestoei wat verlede week voor die minister van polisie se kantoor uitgebreek het, moet as ’n bevestiging beskou word dat AfriForum se beswaar oor die polisie se houding rakende plaasmoorde meriete het. Nie net is ekself en twee kollegas (Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid, en Marcus Pawson, provinsiale koördineerder vir Gauteng-Suid en Noordwes) hardhandig deur die polisie…

Plaasaanvalle

Statistiek, Vyftien Plaasmoorde in Vrystaat Vanjaar

SAKE – In die eerste ses maande van 2015 het vyftien plaasmoorde in die Vrystaat voorgekom. Volgens statistiek wat deur die Vrystaat Landbou en VKB se veiligheidslessenaar bygehou word, word daar beweer dat plaaswerkers die slagoffers in 10 van hierdie 15 moorde was. Luidens ʼn nuusverklaring deur VL en VKB dui die statistiek van die voorvalle wat aangemeld word, op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Geweld op Plase Raak al Erger

SAKE – Die jongste syfers oor plaasaanvalle en moorde vir die eerste ses maande van vanjaar dui glo op ’n afname, maar AfriForum en TLU SA is bekommerd oor die graad van geweldpleging op slagoffers. Dianne Kohler Barnard, die DA se woordvoerder oor polisie, het bekend gemaak dat ’n Boer se kans om vermoor te word steeds vier keer meer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasmoord: Vermoorde Boere Word Gedenk

HENNENMAN – Die Muur van Herinnering is in 2002 deur die Hennenman-distrik Landbou-Unie in die Vrystaat opgerig om ‘n laaste eer aan slagoffers van plaasaanvalle te bring. Die Muur van Herinnering is opgerig deur die Hennenman Boerevereniging. Die 3 regop suile stel die Man, Vrou en Kind voor wat baie keer saam in ‘n plaasaanval vermoor word. Die 3 suile…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SAPD Beweer Plaasmoorde het Afgeneem

SAKE – Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris, glo die polisie se sogenaamde veiligheidsplanne werp vrugte af aangesien “plaasmoorde” volgens hulle statistieke met 30% afgeneem het sedert 2010. Volgens Phiyega is daar sedert 2003 ʼn jaarlikse afname, afgesien van een finansiële jaar 2012-2013, en dat dit glo toegeskryf kan word aan die “werk” wat gedoen is deur die rakende landelike veiligheid, gemeenskappe…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasmoord: Boer en sy vrou vermoor naby Paulpietersburg

PAULPIETERSBURG – Nico en Mercia Lens is Woensdagmiddag 03 September 2014 op hul plaas in die Paulpietersburg-distrik in Natal doodgeskiet. Nico en Mercia, albei in hul vyftigs, het op die plaas Elim tussen Paulpietersburg en Utrecht met beeste geboer. Die egpaar is omstreeks 17:00 op hul plaas oorval. Nico is vermoedelik buite die plaashuis aangeval. Mercia was binne die huis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring