SLEUTELWOORD ARGIEWE: Plaasaanval


Plaashek

Plaasaanval Statistiek, Oranje Vrystaat Boere is Paraat

BLOEMFONTEIN – Die toename in plaasaanvalle is kommerwekkend, veral aangesien landelike polisiekantore in die Oranje Vrystaat na bewering probleme met die beskikbaarheid van voertuie en mannekrag het. Volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van VL se wet-­en-orde-komitee het sedert die begin van 2013 sowat 248 ernstige geweldsmisdade, 74 moorde, 53 pogings tot moord en 163 rooftogte in 179 aanvalle op plase, asook…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Zastron Plaasaanval, Flinke Optrede van Boere Fnuik Twee Aanvalle

ZASTRON – ’n Plaasaanval is Sondagmiddag in die distrik Zastron gefnuik en nog een moontlik afgeweer. Boere van die omgewing en die polisie van die dorp het sewe aanvallers, onder wie twee nou uit is op parool weens moord en verkragting, vasgetrek. Manie Botha (67) het Sondag omstreeks 12:00 ’n geluid by ’n skuifdeur van sy woonhuis gehoor het. By…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bonnievale Plaasaanval: Boer en Seun is Ongedeerd

BONNIEVALE – ‘n Boer en sy vyftienjarige seun is op Dicter de Wet se plaas, in die Oos-Kaap, tydens ‘n roof aangeval. Volgens Patruzcka Muller verteenwoordiger van Afriforum se Langeberg tak het vyf rowers wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het omstreeks 17:45 op die plaas opgedaag. Die rowers het blykbaar gesê hulle is daar om die werknemers se dokumente na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Standerton – Plaasaanval – Twee Gewond en Gevang

STANDERTON, OOS-TRANSVAAL  – Twee mans is buite Standerton vasgetrek na ‘n plaasaanval op die plaas Kaalfontein, in die Standerton distrik. Die voorval het op 28 Julie plaasgevind. Die een voortvlugtende is in die been geskiet kort na die aanval. Die suksesvolle aankeer van die skurke was te danke aan die vinnige optrede van die Kasselman Veiligheidsdienste, wat vinnig op die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanvallers Slaan 2 Keer in 4 Weke Toe

Plaasaanvallers het twee keer in vier weke op ’n plaas in Delmas toegeslaan. Die stasiebevelvoerder van die Delmas-polisiekantoor, sê dit is “bisar” dat aanvallers binne vier weke op een plaas...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beskuldigdes in Plaasaanval-saak Positief met Moordtoneel Verbind

VENTERSDORP – DNS van die man wat Corra Stiglingh glo in 2013 in ’n plaasaanval naby Ventersdorp verkrag het, is op haar onderklere en liggaam gevind. Nog DNS van Andries Mokataka (23) is gevind op ’n lap in die kamer waar die 65-jarige Stiglingh verkrag is, het Lorraine Harris-Barnes, ’n genetikus van die polisie se forensiese laboratorium in Pretoria, gister…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanval: Bejaarde getuig hoe twee swart mans dogter verkrag

WITRIVIER – ‘ʼn Bejaarde vrou van Oos-Transvaal het Dinsdag in die Nelspruit-streekshof getuig hoe twee mans haar dogter tydens ʼn huisbraak in haar teenwoordigheid verkrag het. Die vrou, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie om haar dogter se identiteit te beskerm, het teen Solomon Abraham Nkosi (25) en Jimmy Mkhabela (27) getuig. Die twee het reeds in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanval in Noord-Natal Misluk

VRYHEID – Op Sondag 9 Maart het ’n swaargewapende bende van tussen agt en twaalf swart aanvallers toegeslaan op die Valley View plaas net buite Vryheid in die noorde van Natal. Die eienaar van die plaas, Mnr. Kowie Lombard was omstreeks 11:00 die oggend besig in sy werkswinkel toe hy die aanvallers wat swaar gewapen was met AK47-aanvalsgewere en afgesaagde…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier