Bray se Slegte Paaie Kos die Boere Baie
BRAY – Boere in die Bray-omgewing naby die Botswana-grens in Wes-Transvaal is al moedeloos gekla oor die slegte paaie, wat hulle al miljoene rande kos. Volgens Nicol Muller, voorsitter van die Molopo-Boereunie, het ’n leeuboer wat leeus vervoer in Augustus 2014 byna R600 000 se skade op een van dié paaie gely toe sy vragmotor se skarniere losgeskud is. Twee…...