SLEUTELWOORD ARGIEWE: Pieter Mulder


Vryheidsfront Plus Geweeg en te Lig Bevind

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Die afgelope week by ’n inligtingsessie van die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Kempton Park loop ek een van die leiers van die…

Het die Vryheidsfront nóg 20 jaar nodig om Afrikanerselfbeskikking te Bereik?

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek wou eintlik vandag so ‘n bestekopname gedoen het van waar die Afrikanerbeweging tans staan. Oor die afgelope dertien tot veertien…

VF Plus vra vir ondersoek teen EFF

SUID-AFRIKA – Opruiende uitsprake en opsweping tot geweld teen wit mense onder die naam van Julius Malema se EFF is onaanvaarbaar en die VF Plus het vandag die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) en die Menseregtekommissie (MRK) gevra om dit te ondersoek, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Volgens dr. Mulder doen plasings van opruiende EFF-baniere en inskrywings op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

PERSVERKLARING: Front Nasionaal – Waarom ‘n nuwe Politieke Party

Na afloop van ‘n debat op Facebook gisteraand, het mnr. Hannes Engelbrecht, leier van Front Nasionaal, die volgende verklaring uitgereik betreffende argumente wat tydens die debat gebruik is. 1. Eenheid…