SLEUTELWOORD ARGIEWE: Piet Rudolph


Adriaan Vlok

BRIEWE – Huigelaar Adriaan Vlok Vorige Apartheidsminister van Polisie

BRIEWE – Adriaan Vlok het verlede week ingebel na ‘n radioprogram waarop mnr. Thabo Mbeki se broer die gasspreker was. Vlok sal onthou word as die voetewasser van Frank Chikane, wat hy en sy veiligheidspolisie wou vermoor gedurende die sogenaamde apartheidsjare. Mbeki het onmiddellik wal gegooi en gesê dat hy sy eie voete sal was. Adriaan Vlok was weer vol…

BRIEWE: Geloftedag te Balmoral

BRIEWE – Geloftedag op 16 Desember 2015 te Balmoral. Ons gaan vanjaar weer Gelofte na kom by die Balmoral-konsentrasiekampkerkhof. Dit staan in die teken van onderhandelings vir die verkryging van die grond waarop die konsentrasiekamp geleë is en ons wil juis saam bid vir die suiksesvolle afhandeling daarvan. Met die energieke insette van kommandant Willem Ratte en Marius Harding hoop…

Henrico van Rooyen

WAT EN WAAR: Henrico van Rooyen Trust, Boeresaamtrek

BRIEWE: Beoogde Boere-Saamtrek en fondsinsameling vir Henrico van Rooyen Trust op 11 Oktober 2015 deur Boere Republikeine. Henrico van Rooyen (5) is onlangs positief gediagnoseer met Neurofibromatose (NF1), ‘n seldsame ongeneeslike siekte. Henrico van Vereeniging in Sentraal-Transvaal is die eenigste kind van Monica en Hennie van Rooyen. Monica wat self ook met ‘n ongeneeslike siekte moet saamleef het onlangs met…

BRIEWE: Die Vernieting van ons Erfenis by Balmoral

BRIEWE – Die onderstaande epos is op 29 Junie 2015 aan die Ondervoorsitter te Balmoral gestuur. MNR ISAAC VENTER ONDERVOORSITTER BVKB BALMORAL 29 Junie 2015 Seergeagte Vriend, , DIE VERNIETIGING VAN ONS BOERE-ERFENIS BY BALMORAL-KONSENTRASIEKAMPKERKHOF Langs hierdie weg my diepe dankbaarheid aan u en u komittee vir die beskikbaarstelling van die begraafplaasterrein aan die Boere-Republikeine vir ons jaarlikse huldigings aldaar….

BRIEWE: Die Krisis van ons Volkbestaan

BRIEWE – Binne ‘n paar dae sal dit 113 jaar gelede wees dat die klein Boerevolkie met wapengeweld gedwing is om van sy vryheid afstand te doen. Hierdie uitwissingsoorlog en die vernederende vrede het ‘n letsel agtergelaat wat vir nog eeue op ons wese sal lê. Dit het ons volkpsige verander van ‘n vryheidsliewende volk, na een  wat nou hoed…

Eugene, Servaas en Jaap

BRIEWE: Die Onsterflikheid van die Vryheidsideaal

BRIEWE – Vrydagoggend 10 30 het ons vir Servaas de Wet, oudkommandant-generaal van die AWB, vaarwel gaan sê. Helaas, die afsluiting van ’n era soos op die onderstaande foto gesien kan word, Dit is ’n foto van ’n byeenkoms waar die AWB en HNP gepleit het vir ’n staanplek vir die wit man in Suid-Afrika. Op die foto verskyn mnre….

Ope Brief aan Die Vryburger: Kommentaar – 12 Augustus 2014

OPE BRIEF – Ek het met groot aandag die verskillende standpunte in “Die Vryburger” gelees. Het ook veral gekyk na dié van mnr Paul Kruger, wat ek as ‘n potensiële leier sien met groot moontlikhede. Ongelukkig dwaal mnr Kruger weg van die kardinale vraagstukke met sy benadering dat hy Boer en Afrikaner tegelyk wil bymekaar maak en hulle dan as…

WAT EN WAAR: Vyfde Boere- en Bondgenotekonferensie

Piet Rudolph – Die Vyfde Boere- en Bondgenotekonferensie vind Saterdag 26 Julie 2014 plaas. ONS GAAN WEER KONFERENSIE HOU OM TE BEPLAN VIR: Die herdenking van die 1914 rebellie; Die opmars van die Boerevrouens in Augustus 1915 na die Uniegebou om te pleit vir die loslating van die rebellie-gevangenes; Die samestelling van die komitee Vriende van die Balmoral konsentrasiekamp-kerkhof. PLEK,…




Boerevolk Erfenisbewaring