SLEUTELWOORD ARGIEWE: Parys


weegskaal

Parys Aanval, Valke Opsoek na Minderjariges as Beweerde Medepligtiges

PARYS – Die Valke soek blykbaar nou na minderjariges, wat glo na bewering betrokke was by die moord op twee vermeende plaasaanvallers in Parys, Oranje Vrystaat. Dinsdag het die Valke op Neil Oosthuizen (20) se huis toegeslaan, hom oor die moorde op die vermeende plaasaanvallers ondervra en beslag gelê op sy selfoon. Die Valke het Neil se naam gekry nadat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Parys Kaptein Aangekla as Beweerde Medepligtige

PARYS, VRYSTAAT – Kaptein Henk Prinsloo (46) is in hegtenis geneem as beweerde medepligtige weens die moord op twee vermeende plaasaanvallers in die Oranje Vrystaat. Henk het Donderdag in die landdroshof in Parys verskyn en is op borgtog van R5 000 vrygelaat. Die staat het nie borgtog teengestaan nie. Hy sal Vrydag saam met die Boere, Johannes Cilliers sr., Johannes…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Parys Aanval, ANC Beweer Plaasaanvalle Bestaan nie in SA

PARYS, VRYSTAAT – Daar is geen bewys dat die vier plaasboere van die Oranje Vrystaat wat gearresteer is weens die beweerde moord op twee plaasaanvallers, deel was van die groep wat na bewering die oorlede plaasaanvallers aangerand het nie. Loedie van der Westhuizen, ’n plaasboer in die Oranje Vrystaat is deur twee swart mans aangeval toe hy by die huis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasaanvalle

Plaasaanval, Bejaarde met Vuurwapen oor Kop Geslaan

PARYS, VRYSTAAT – Lodie van der Westhuizen, ’n Boer in die Oranje Vrystaat is deur twee mans aangeval toe hy by die huis gekom het. Lodie is volgens sy dogter, Alet Rademeyer, op sy plaas ingewag. Hy het glo net een van sy aanvallers gesien. Die aanvaller het Lodie na verneem word met ’n vuurwapen gedwing om sy huis oop…

Polisie Vuur Duisende Skote in Klopjag op Militante

FRANKRYK – Franse polisiemagte het Woensdag in ’n klopjag op ’n swaar gewapende djihad-groep meer as 5 000 skote na en in ’n woonstel in die Paryse voorstad Saint Denis afgevuur. Die klopjag het sewe uur geduur en die gebied is in ’n oorlogsone omskep. Volgens Francois Molins, aanklaer, was dié groep militante gereed om nog aanvalle te begin. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Frankryk vlag

Nog Skote Klap in Parys, Bomdreigemente Ontwrig Vlugte

FRANKRYK – Skote het vroeg Woensdagoggend in Saint Denis in die noorde van Parys geklap terwyl spesiale polisiemagte ’n operasie geloods het om een van die verdagtes in Vrydag se terreuraanvalle in die stad vas te trek. Die operasie Woensdagoggend hou glo verband met die soektog na ’n sogenaamde negende aanvaller, wat glo op vrye voet is. Strate is afgesper…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrystaat Faal Honderde Klinieke in Streek

PARYS – Sowat 200 Vrystaatse klinieke benodig dringend aandag, 45 klinieke moet vervang word, 20 klinieke moet herstel word, 85 moet opgeknap word en 41 het dringend instandhoudingswerk nodig. Volgens Mariette Pittaway, DA-lid in die Vrystaatse wetgewer en DA-woordvoerder oor gesondheid in die provinsie is die wetgewer in November verlede jaar al ingelig dat die Vrystaatse regering sy mense in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Is Sabotasie Werklik die Rede vir Knaende Kragonderbrekings

PARYS – Die mini-subsasie in Delverstraat, Vrystaat waar ’n kabelprobleem Woensdag weer kragonderbrekings in Parys veroorsaak het, kort nadat die kragtoevoer in die dorp verlede week ná ’n twee dae lange kragonderbreking herstel is. Woensdagoggend het ’n kabelprobleem by ’n mini-substasie in Delverstraat weer kragonderbrekings in dele van die dorp veroorsaak en hoewel dit reggestel is, moes daar weer die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap