SLEUTELWOORD ARGIEWE: Parlement


Raadsvergadering Ontaard in Sirkus, Polisie Skop DA lede uit

GERMISTON – Wat ’n rustige laaste raadsvergadering van die jaar moes wees, het in ’n chaos ontaard toe die spreker van die Ekurhuleni-metroraad die polisie en metropolisie ingeroep het om DA-raadslede uit die saal in Germiston te verwyder. Patricia Kumalo, spreker, het die hulp ingeroep en opdrag gegee om die DA-lede te verwyder nadat hulle begin sing en plakkate rondgeswaai…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stakers Beset Nasionale Vergadering

KAAPSTAD – Die raadsaal van die Nasionale Vergadering (NV) is Dinsdagoggend deur stakende werkers beset, in wat as nog ’n eerste vir die parlement bestempel kan word. Dit terwyl die parlement Dinsdag 10:00 veronderstel was om ’n marathon-sitting te begin wat na verwagting tot 19:00 sou duur.  Volgens Sthembiso Tembe, Nehawu-voorsitter, wil die stakende werkers hê LP’s moet sien wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Niks het Verander, met Vloekwoord, Volgens EVV Lid in Parlement

KAAPSTAD – Die EVV se nuwe LP is haastig om sy kollegas in te haal met ontwrigtings in die Nasionale Vergadering (NV). Thembinkosi Rawula, wat minder as twee weke gelede as ’n LP begin het, was gister in die moeilikheid nadat hy gesê het “f*kk*l” in Suid-Afrika verander het sedert 1994. “Ek staan op om ’n mosie sonder kennisgewing te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Spreker Moet Geel Kaart in Parlement Gebruik om Orde te Handhaaf

KAAPSTAD – Die arrestasie van oproerige parlementslede is ’n “geel kaart” wat die spreker kan uitdeel om orde te handhaaf en strafloosheid in die bek te ruk. Volgens advokaat Jeremy Gauntlett SC het Mbete maatreëls in haar “wapenrusting” nodig om te keer dat chaos in die parlement uitbreek. Sodra ’n drumpel oorgesteek word, kan sy die polisie vra om LP’s…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oorlog Dreig in Parlement oor Korrupsie

KAAPSTAD – Emosies het Dinsdag tydens ’n debat oor korrupsie in die parlement so hoog geloop dat een LP in ’n kwalik bedekte klap na die EFF met geweld gedreig het.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Onrus weer in Parlement oor JZ en Nkandla

SAKE – Tugstappe blyk moontlik weer die voorland vir die EFF te wees ná die chaotiese sitting, waartydens hulle weer “Pay back the money” geskree het. Opposisiepartye was Donderdag vir die eerste keer verdeeld oor die Nkandla-kwessie toe die EFF se volgehoue aandrang dat president Jacob Zuma vrae daaroor beantwoord, die parlement wéér in ’n chaos gedompel het. Julius Malema, EFF-leier, het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hare Waai na Jacob Zuma se Rede in Parlement

KAAPSTAD – Die begroting bedra R1,2 miljard, maar dit is nie waarin die meeste parlementslede belanggestel het nie. Dit was ’n debat van teenstrydighede. ’n Adjunkminister wat die woorde “ek sal jou “op**” in die Nasionale Vergadering (NV) uiter en ’n denkbeeldige SMS van Julius Malema, EFF-leier, aan ’n minister, het die debat oor presIident Jacob Zuma se begrotingsrede Dinsdag oorskadu…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla: JZ se Eerlikheid Bevraagteken Tydens Vraesessie

PRETORIA – President Jacob Zuma het Donderdag in die parlement ’n verdraaide weergawe van die openbare beskermer (OB) se Nkandla-verslag gebruik om EFF-LP’s se vrae oor Nkandla af te weer. Zuma het in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) tydens ’n mondelinge vraesessie waartydens die EFF hom herhaaldelik met vrae oor Nkan­dla gepeper het beweer dat die openbare beskermer glo…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap