SLEUTELWOORD ARGIEWE: Paarl


Eskom, Beurtkrag, Sake

Wes-Kaapse Polisie wys Vinger na Beurtkrag

PAARL – Talle polisiekantore in die Wes-Kaap funksioneer glo nie wanneer daar beurtkrag is nie, maar die polisie sê hulle is onbewus van die probleem. Dan Plato, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, het blykbaar gevra dat die polisie behoorlik verduidelik wat hul planne is om hul werk gedurende beurtkrag te doen nadat hy klagtes van die publiek gekry het. Hy het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

‘n Dik spyker gaan rieldans toe

deur Leon Lemmer Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het,…

Chinese Belê in Historiese Wynlandgoed

Perfect China, wat ’n belang van 51% in Perfect Wines of South Africa besit, het pas die Val de Vie-wynlandgoed tussen die Paarl en Franschhoek, gekoop. Dit is die eerste...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier