Die Brande Woed Voort op Overberg
OVERBERG – Honderde plaaswerkers en plaaseienaars veg steeds saam met sowat 70 brandbestryders teen die woedende vlamme in die Elginvallei en Houwhoek-gebied in die Overberg, Wes-Kaap. Die brand het vermoedelik Saterdagmiddag omstreeks 14:00 in Botrivier ontstaan. Dit het oor die naweek na die berge in die Elginvallei tot by die Houwhoekpas versprei. Brandweerbeamptes is egter bekommerd dat die brand tot…...