SLEUTELWOORD ARGIEWE: Ouditverslag


Bendegeweld

Polisielede met Onwettige Vuurwapens aan Diens

PORT ELIZABETH – Met ‘n onlangse interne ouditverslag van 2012 wat uitgelek het is gevind dat meer as 7 500 polisielede onwettig met vuurwapens rondloop. Die verslag wys verder dat nasionaal sowat 17% van polisielede wat voltyds aangestel is, nog nie bevoegdheidsopleiding ontvang het nie off nog nie bevoegdheidstoetse kon slaag nie. Byna 50% van die Oos-Kaapse polisielede is na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

2,5% Van munisipaliteite het skoon ouditverslag

PARLEMENT – “Volgens die ouditverslag van die Ouditeur-Generaal (OG), Terence Nombembe, het slegs 5% van plaaslike regeringsinstellings ‘n skoon oudit vir die laaste drie jaar gekry. Die helfte hiervan is egter munisipale entiteite soos die Johannesburg Varsproduktemark en die Durban Marine Temapark. Dit beteken slegs 2,5% van plaaslike regerings (stadsrade/metrorade) het ‘n skoon oudit ontvang. BRON: Die Voorblad...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap