SLEUTELWOORD ARGIEWE: Orania


Euro-Eenheid Verloor Stoom

Later hierdie week sal Europeërs in 28 lande na die stembus gaan om hul verteenwoordigers vir die Europese parlement te verkies. In ‘n peiling laat verlede jaar het meer as 40% van Europa se inwoners aangedui dat hulle skepties oor die rol van die Europese regering is. Dit volg na die Europese finansiële krisis die [...]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Morele Risiko’s van die Vryemark

Michael J. Sandel skryf in sy boek What Money Can’t Buy oor die morele beperkinge wat die absolute vryemark inhou. Die boek is besonder relevant in ’n tyd waar Christene die absolute vryemark toenemend omhels. Hierdie tendens wat veral sy oorsprong onder Christene in Amerika tydens die Koue Oorlog gehad het, vind vandag beslag in […]

Kan Jy Gelukkig Wees Sonder ‘n Trots Op Jou Herkoms?

Een van die mees besoekte plekke in Nederland is Museumplein in Amsterdam. Die plein het sy naam te danke aan die Rijksmuseum wat in 1885 geopen het. Vandag vind ‘n mens ook die Van Gogh Museum, die Stedelijk Museum en die Koninklijk Concertgebouw langs die groengordel van die plein met sy grasperke, boomlanings en meer. […]

Die Orania Karnaval

Ek was so ’n paar naweke gelede in Orania vir die jaarlikse karnaval. Hoewel ek al heelwat daar gekuier het, was dit tog vir my ‘n vars blik op die dorp. Daar gebeur dinge wat maar op elke dorp gebeur, of hulle dit nou basaar, of skou, of fees noem. En dan is daar ook […]

Eiendomsreg in Orania

Eiendomsreg in Orania Orania het sedert sy herlewing as Afrikanerdorp van krag tot krag gegaan. ʼn Vervalle konstruksiekamp is in ʼn moderne dorp omskep en dienste word aan inwoners op ʼn hoë standaard gelewer. Die volgende grafieke wat die gemiddelde eiendomspryse en aantal inwoners van Orania aandui, vertel die verhaal[1]: Groei soos hierdie in ʼn […]

Orania se Antwoord op Grondgryp

Vir boere is die skrif al lankal aan die muur. Nie net dat hulle die mees kwesbare slagoffers van moorde is nie, hulle is ook gedurig die teiken van die regering oor hulle grondbesit. Die nuutste aanslag van die regering is ‘n radikale wetvoorstel waarvolgens boere die helfte van hulle grond aan hulle werkers moet […]

Was die Mandelabewind die Goue Era?

Binnekort is dit die 20ste verjaardag van die “nuwe Suid-Afrika” onder die beheer van die ANC wat deur ‘n algemene en gelyke verkiesing in 1994 aan bewind gebring is. Dit is tans ook weer verkiesingstyd en sowel regering as opposisie beroep hulle gereeld op die gees van mnr Nelson Mandela, die stigterpresident van die “nuwe, […]

Westerse Volkere Moet hul Eie Identiteite in Beskerming Neem

As jy van Westerse afkoms is, is jou identiteit deesdae ‘n groot taboe. Indien jy van enige ander afkoms is, mag jy maar trots wees op wie jy is, jou taal, kultuur, tradisies en selfs ras. In nie-Westerse beskawings soos Afrika en die Midde-Ooste is xenofobie of te wel ‘n angs of vrees vir vreemdelinge […]




Boerevolk Erfenisbewaring