SLEUTELWOORD ARGIEWE: Oos-Kaap


Weg met Afrikaans, Nuwe Taalbeleid van die Linkse Regering

SAKE – Die linkse regering wil Engels as die enigste voertaal by die Landboukollege Grootfontein buite Middelburg van Oos-Kaap instel. ‘n Debat is deur ‘n burgerregte groep met die departement van landbou, bosbou en visserye verklaar nadat dit blykbaar op die lappe gekom het dat die staat hierdie landboukollege in die Oos-Kaap se taalbeleid teen 2016 wil verander. Hulle plan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Bejaardes

Egpaar Aangeval Tydens Roof in Oos-Kaap

STONERIDGE – George Hatton, (56) en sy vrou Brenda van Stoneridge in die Oos-Kaap, is aangeval deur sewe verdagtes toe hulle wou ingryp tydens ‘n poging tot motor diefstal. George wat siek afgeboek is weens ‘n tweede hartaanval skaars twee maande gelede, het op ‘n tafel stoel geslaap in die sitkamer as gevolg van sy hart. Hulle huis hondjie Scoobie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bekende Tandarts 36 Keer Gesteek Deur sy Aanvaller

OOS LONDEN – ‘n Bekende Oos-Londen tandarts Dr Francois Coetzee (69) is op Donderdag omstreeks 17:30 deur ‘n deftige verdagte aangeval en 36 keer gesteek in die Oos-Kaap. Die aanval het plaasgevind op ‘n gewilde pad deur die Nahoon Point Nature Reserve, wat gereeld deur drawwers, swemmers en strand stappers gebruik word. Die pad loop deur ‘n gebied van herwonne…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jong Man Doodgeskiet in die Oos-Kaap

PORT ELIZABETH – Die Port Elizabeth polisie ondersoek ‘n saak van moord nadat Christo Minnaar (21) van Burke Street, Bloemandal in die Oos-Kaap op Sondag omstreeks 04:30 doodgeskiet is. Kaptein Sandra van Rensburg het gesê dat ‘n familielid ‘n aantal skote buite gehoor het. Toe hulle uitgaan is Minnaar in die voortuin dood gevind. Hy is glo in die hand, bors en skouer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Metro Bedrog in Port Elizabeth

PORT ELIZABETH – Afriforum se burgerregtegroep het vandeesweek ’n verslag van die Baaise munisipaliteit se grootskaalse bedrog aan die openbare beskermer, Thuli Madonsela oorhandig. Sowat R2 miljard is glo vir die IPTS-busvervoerstelsel beskikbaar gestel. Dié beplande busvervoerstelsel moes reeds ná die Wêreldbekersokkertoernooi in 2010 in werking getree het. Roetes se konstruksiewerk gaan egter steeds voort. Roland Williams, kommunikasiehoof van die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA se Politici en Staatsdienswerkers Moet Nederig Bly

MOUNT AYLIFF – OOS-KAAP – Die tesourier-generaal van die ANC, Zweli Mkhize het politici en staatsdienswerkers aangemoedig om te alle tye nederig te bly. Hy het die Alfred Nzo gedenklesing by Mount Ayliff in die Oos-Kaap gelewer. Alfred Nzo was die langsdienende hoofsekretaris in die ANC. Hy het verskeie jaar in bannelingskap deurgebring. Hy was ook die land se eerste…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Elephants of Eden Mishandel Olifantjies

OOS-KAAP –  Dieremishandelingsklagtes is teen ‘n olifanthawe in die Oos-Kaap oor beweerde wreedheid gelê, het die DBV gesê. Wendy Wilson van die DBV het gesë dat die klagtes teen  Elephants of Eden, sy direkteure en bestuur gelê is. Dit was nodig nadat die DBV ontstellende beeldmateriaal gesien het waar baba en jong olifantjies mishandel is en aan wrede opleidingmetodes onderwerp…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasmoord Eis Merino-Boer

‘n Groot Merinoboer in die Oos-Kaap is op sy plaas in die Barkley-Oosgebied vermoor. Sarel Pretorius is laat in die aand om ongeveer 9h30 doodgeskiet op 14 Januarie 2014 deur...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap