SLEUTELWOORD ARGIEWE: Oos-Kaap


Jong Man se Lyk in Koning Leeu se Kamp Gevind

OOS-LONDEN – Die lyk van ’n man is Dinsdag in ’n leeuhok in Oos-Londen se dieretuin gekry. Hy het vermoedlik self by die leeuhok ingespring. Die man, wie se naam nog nie bekend gemaak is nie, is in sy vroeë dertigs.Beeldmateriaal van kringtelevisie wys egter hoe die man die Queenspark-dieretuin in die Oos-Kaap omstreeks 09:00 alleen binnestap nadat hy toegangsgeld…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Woorde so Diep en Hartseer vir Jayde

PORT ELIZABETH – Christopher Panayiotou het diep woorde gebring aan sy vrou Jayde, wie se liggaam verlede week gevind is kort nadat sy verdwyn het. Christopher het die toespraak gemaak tydens Jayde se begrafnisdiens by die Mater Dei katolieke kerk in Port Elizabeth, Oos-Kaap: “Jayde woon in die wind soos ‘n natuurlike krag. Sy kan gesien word in die bloeisels;…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Khoi-San Grondeise in die Wes-Kaap Beskikbaar

SAKE – Volgens Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, is grond vir die Khoi-San-grondeise in die Wes-Kaap beskikbaar. Nkwinti het die naweek in Qwa-Qwa blykbaar bekend gemaak dat soortgelyke eise ook in die Oos-Kaap toegestaan sal word. Daar is glo geen spertyd vir die eise nie. Sulke aansprake kan kragtens die wet wat bepaal dat grondeise slegs ná…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasaanval

Onderwyseres van Uitenhage is Vermoedelik Ontvoer

UITENHAGE – Jayde Panayiotou (28) ’n onderwyseres van Uitenhage in die Oos-Kaap is vermoedelik Dinsdagoggend in Port Elizabeth ontvoer. Volgens haar suster, Toni Inggs, is sy laas voor haar huis in Deaconweg, net agter Makro in Kabega Park, gesien. Panayiotou het blykbaar soos elke oggend daar vir haar saamrygeleentheid na Riebeek College Girls’ High School in Uitenhage, waar sy klasgee,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasaanvalle

Plaasboer van Kings William Aangeval en Vermoor

KINGS WILLIAM –  Allan Clarke van die plaas Sundowner, in die Oos-Kaap is deur drie verdagtes vanoggend 20 April 2015 omstreeks 01:00 aangeval en vermoor. Lede van ‘n private sekuriteitsmaatskappy het die Kabega Park SAPD gekontak oor ‘n verdagte silwer Mazda bakkie geparkeer naby ‘n vulstasie in die Greenbushes gebied. Met die aankoms van die polisie by die vulstasie, het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jong Dame Deur Gevaarlike Rowers Oorval en Voertuig Gesteel

PORT ELIZABETH – Philene van Niekerk (19) het Saterdag omstreeks 18:0, met ’n vuurwapen teen haar maag gedruk, die twee rowers gesmeek om nie haar motor te neem nie Die voorval het in die parkeergebied van die besige Fig Tree-winkelsentrum in Walmer, Oos-Kaap plaasgevind. Ten spyte van talle inkopiegangers in die omgewing en sekerheidswagte binne sigafstand, is Philene ‘n student…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Skending van Koningin Victoria Standbeeld

PORT ELIZABETH – Die standbeeld van Koningin Victoria in Port Elizabeth voor die biblioteek in Markplein van die Oos-Kaap is ook met verf geskend. Die jongste voorval volg nadat die perdegedenkbeeld in Port Elizabeth Maandag deur vandale geskend is. Verskeie ander standbeelde het ook onder vandale deurgeloop. Die standbeeld van Louis Botha voor die parlement in Kaapstad is Woensdagaand met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ma en Vier Kinders Word Gyselaar Gehou in Despatch

DESPATCH -. ‘n Ma van Despatch in die Oos-Kaap is vreesbevange nadat sy vroegoggend saam met haar vier kinders vir ure lank gyselaar gehou is deur twee gewapende rowers. Op versoek om nie haar naam bekend te maak nie, het sy vertel hoe gewapende rowers by haar huis ingebars, en hulle vyf aangehou het. Die twee rowers het reeds gevlug…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap