SLEUTELWOORD ARGIEWE: Oos-Kaap


Jayde: So is die Moordplan Vermoedelik Uitgevoer

PORT ELIZABETH – Volgens die staat het Sizwe Vumazonke op 9 April ’n motor gehuur vir die huurmoord op Jayde Panayiotou. Daarvoor het haar man, Christopher, glo R3 000 bewillig. Die opsporingstoestel in die voertuig wys glo dat Vumazonke ’n aantal kere die gebied om die Stellen Glen-kompleks in Kabega Park waar die Panayiotous gewoon het, bespied het. Op 21 April…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Skokvideo Wys hoe ‘n Bejaarde erg Mishandel Word

OOS LONDEN – ’n Bejaarde vrou wat in ’n spog-ouetehuis in Oos-Londen van die Oos-Kaap bly, is gruwelik deur ’n oppasser mishandel. Die skokkende bewyse het met behulp van ’n versteekte kamera aan die lig gekom. Die ondersoekende TV-program Carte Blanche het Sondagaand ’n insetsel oor die voorval uitgesaai. In die videomateriaal wat die 84-jarige slagoffer se dogter aan Carte…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bonnievale Plaasaanval: Boer en Seun is Ongedeerd

BONNIEVALE – ‘n Boer en sy vyftienjarige seun is op Dicter de Wet se plaas, in die Oos-Kaap, tydens ‘n roof aangeval. Volgens Patruzcka Muller verteenwoordiger van Afriforum se Langeberg tak het vyf rowers wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het omstreeks 17:45 op die plaas opgedaag. Die rowers het blykbaar gesê hulle is daar om die werknemers se dokumente na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Vrou Skiet op Rowers in Port Elizabeth

PORT ELIZABETH –  Rowers wat Dinsdagoggend by die huis van Driekie Croukamp en Craven Coetzee in Port Elizabeth, Oos-Kaap ingebreek het, moes vlug toe een van die huis se inwoners wakker geword en op hulle begin skiet het. Driekie het twee skote afgevuur en so die inbrekers verwilder.  Die rowers het omstreeks 02:25 by hul huis in Brahmslaan, Pari Park, Oos-Kaap ingekom…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Fliek: Botha se Wrede Aanval, Monsters, Wonderwerk en Hoop

PORT ELIZABETH – Alison Botha is op 18 Desember 1994 verkrag, verwurg en meer as 30 keer met ’n mes in die maag gesteek sodat sy haar ingewande met haar hemp moes vashou. Haar aanvallers het ook 16 keer probeer om haar keel af te sny. Sy het wonderbaarlik oorleef deur na die pad te kruip waar ’n student, Tiaan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

R4,6 miljard vir behuising in die Oos-Kaap

SAKE – Die ANC regering gaan blykbaar ’n reusebedrag van R4,6 miljard aan behuisingsprojekte in die Nelson Mandela-munisipaliteit bestee. Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, het dié aankondiging Donderdag in die parlement gedoen. Dié projekte begin glo Maandag, ’n jaar voor die plaaslike verkiesings in 2016 waarin die ANC die gevaar loop om dié munisipaliteit te verloor. In die nasionale…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jayde Panayiotou: Man se huldeblyk Vermoedelik van Internet

PORT ELIZABETH – Dele van die roerende huldeblyk wat Christopher Panayiotou, man van die vermoorde onderwyseres Jayde Panayiotou, op haar begrafnis voorgehou het, is vermoedelik ’n afskrif van ’n huldeblyk wat op die internet verskyn. Die huldeblyk is Dinsdag op Jade Panayiotou se begrafnis in Port Elizabeth, Oos-Kaap voorgehou nadat Jayde se lyk verlede Dinsdag naby die woonbuurt KwaNobuhle gevind…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Verdagtes Vasgetrek vir Moord op Jayde

PORT ELIZABETH – Die polisie het vanoggend bevestig dat twee verdagtes in hegtenis geneem is in verband met die ontvoering en moord op Jayde Panayiotou in die Oos-Kaap. Volgens Die Son koerant is een van die verdagtes glo ʼn familielid. Volgens Brigidier Marinda Mills, woordvoerder van die polisie, is ʼn 31-jarige man vroeër die week in hegtenis geneem en sal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap