SLEUTELWOORD ARGIEWE: Oos-Kaap


Bedford Aanval, Bejaarde Boender Aanvaller met Kierie

BEDFORD – Humphrey Tyler (83), ‘n oudjoernalis en skrywer is buite hul huis in Bedford in die Oos-Kaap aangeval. Humphrey en sy vrou, Pat (82), het gister hul motor in die motorhuis geparkeer nadat hulle winkels toe was. Hy het uit die motor geklim in die motorhuis toe daar die volgende oomblik ’n man voor hom staan. Volgens Pat het die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Betogers, Traanrook en Vergifnis

PORT ELIZABETH – Betogers en traanrook in die voorportaal, die teenwoordigheid van ’n minister en ’n DA-raadslid op sy knieë wat om vergifnis smeek. Dít was Donderdag alles deel van ’n dag van hoogdrama by die Nelson Mandelabaai-metro se vergadering in die ou Wolraad-gebou in Sentraal hier waar die metro se begroting voorgelê is. Omstreeks 11:15 het ’n groep betogers…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jayde Panayiotou, Moord Saak Uitgestel tot Augustus

PORT ELIZABETH – Christo­pher Panayiotou, vermoedelike baasbrein agter die moord op sy vrou, Jayde, verskyn vandag Vrydag in die hof. Christopher is vandag vir die eerste keer sedert die moord op Jayde in April, saam met sy medeverdagtes, Thando Siyoni en Siz­wezakhe Vumazonke, in die hof. Die saak is uitgestel tot 13 Augustus 2015 vir verdere ondersoek. Christopher se prokureur,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere Spring Self in en Herstel Pad

BAVIAANSKLOOF – Die dreigende staking van aflewerings en moontlike boikot van toeriste het die Baviaanskloof se inwoners self ’n plan laat maak. Die M397 tussen Willowmore en Patensie wat deur die Baviaanskloof in die Oos-Kaap kronkel word vir jare as ’n pad vir viertrekkundige bestuurders aanbeveel. Tog het die toestand van die pad vir vragmotors wat goedere aflewer en munisipale…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Lyfwagte vir Lede na Beweerde Dreigemente

SAKE – Dreigemente van geweld teen amptenare van die Nelson Mandelabaai-metro se direktoraat menslike nedersettings word só ernstig beskou dat lyfwagte oor hulle waak. Die verskerpte veiligheidsmaatreëls geld blykbaar vir die departementshoof, Lindile Petuna, en die munisipale woordvoerder, Mthubanzi Mniki. Mniki het glo aan Die Burger gesê die wagte is aangestel ná ’n sekerheidsontleding van die dreigemente teen hom en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Renoster

Renoster, Trane toe Hope Tweede Plaat kry

PORT ELIZABETH – Die trane het gevloei toe ’n tweede beskermende plaat oor Hope se gapende wond, waar renosterhoring én horingbed eens was, vasgeboor is. Dit is bykans twee weke sedert Hope, renosterkoei van die Lombardini-natuurreservaat buite Jeffreysbaai, in die Oos-Kaap se horings wreedaardig gestroop en sy vir dood agtergelaat is. Nog drie renosters van dieselfde reservaat het die aanslag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hof Beslis Panayiotou se Borgtogaansoek

PORT ELIZABETH – Landdros Abigail Beeton het Vrydag in die Noordeindehof in Port Elizabeth, Oos-Kaap uitspraak in Christopher Panayiotou se borgtogaansoek gelewer. Sy het beslis dat Panayiotou nie kwalifiseer vir borgtog nie, maar hy mag wel hierteen appelleer. Die regsverteenwoordiger van Christopher Panayiotou, een van die verdagtes in die Jayde Panayiotou-moordsaak, het gemeen dat die kans vir ’n suksesvolle borgtogaansoek…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerekrygers Groen Geverf, Munisipale Bestuurder se Skuld

BURGERSDORP – Die beeldebestormers het Dinsdagoggend vroeg gekom en hul blikke groen verf oor die Boerekrygers by die Burgermonument uitgegooi. Die Burgermonument is opgerig ter nagedagtenis aan die slag van Stormberg op 10 Desember 1899 tydens die Tweede Vryheidsoorlog, waarin ’n aantal inwoners van die dorp gesneuwel het. Die onthulling van die monument in 1908 is deur twee van die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring