SLEUTELWOORD ARGIEWE: Oos-Kaap


Vuurwapen, Roof, Moord, Kaping

Sakeman Doodgeskiet Deur Twee Mans

PORT ELIZABETH –  Rajen Naidoo (48), eienaar van Shammytrans, is in ’n poel bloed voor die Signs and Wonders-gebou in Burtrylaan, Oos-Kaap gelaat nadat twee gewapende mans glo 11 skote op hom afgevuur het. Agt van die skote het Naidoo blykbaar in sy bolyf getref. Hartverskeurende familielede het in ’n groep by die toneel opgedaag en wou nie aanvaar toe…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ouerpaar te Laat om te Groet na Girokopter Neerstort

PORT ELIZABETH – Marco Martino (23), die vlieënier wie se girokopter by Patensie neergestort en aan die brand geraak het, het aan ernstige brandwonde beswyk. Martino, van Frankryk, het Vrydagmiddag by Andrieskraal sitrusboorde teen kodlingmotte bespuit. Die girokopter, wat hy vir Xsit, ’n plaagbeheermaatskappy, gevlieg het, het na bewering teen ’n berg vasgevlieg voordat dit neergestort het. Martino is per…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Grahamstad Bejaarde Aangeval in Reeks Rooftogte

GRAHAMSTAD – ’n Reeks huisrooftogte in Grahamstad, Oos-Kaap het die afgelope naweek ’n gewelddadige wending geneem toe ’n bejaarde man helder oordag by sy huis beroof en met ’n mes gesteek is. Volgens kaptein Milanda Coetzer, polisiewoordvoerder, was die aanval op dié 73-jarige bejaarde man, die jongste in agt soortgelyke huisrooftogte wat tot dusver in Augustus in die stad aangemeld…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ida Plaasaanval, Oudskoolhoof en sy Ma Vermoor

PORT ELIZABETH – Enkele minute voor ’n gru-plaasaanval in Ida in die Oos-Kaap het Theuns Botha, landbouskrywer en Boer, nog met sy buurman oor die mooi skemeraand gepraat. Botha het Saterdagaan skaars vertrek toe drie aanvallers, gewapen met messe, op Ruben Gouws (65) en sy ma, Hermien (88), toegeslaan en geld en vuurwapens gebuit. Volgens Botha was hy nie bewus…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Cradock se Drinkwater en Sanitasie Agteruitgang

CRADOCK – Die dorp se sakeforum is diep besorg dat watervoorsiening en rioolverwyderingsdienste wat deur die Chris Hani distriksmunisipaliteit (CHDM) oorgeneem is, dalk die grootste ramp is wat die dorp nog getref het. Die CHDM het op 1 Julie 2014, sonder raadpleging van belastingbetalers, hierdie dienste uit die hande van die plaaslike Inxuba Yethemba-munisipaliteit geneem en sedertdien het dienste dramaties…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Panayiotou Hoor Volgende Week sy Lot

PORT ELIZABETH – Christopher Panayiotou, die man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou, Jayde  Panayiotou (29) vermoor het, sal nog ʼn week moet wag om te hoor of sy aansoek om borgtog goedgekeur is of nie. Advokaat Mike Hellens, het Maandag lang betoë aan die hooggeregshof in Grahamstown voorgehou waarom sy kliënt se borgtogaansoek goedgekeur moet word. Panayiotou…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Willie v Rensburg

Grahamstad Boer kan sy Plaas Verloor

GRAHAMSTAD –  ’n Volstruisboer van Grahamstad kan sy plaas van R60 miljoen kwyt wees as Standard Bank die hof kan oortuig dat hy by magte is om teen die Boer op te tree. Ash Davenport (63), wie se familie reeds sedert 1956 op die grond boer, het in Desember 2014 uitgevind dat sy lening deur sekuritering nou glo aan ’n bank…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Vas oor Geverfde Standbeeld

PORT ELIZABETH – Twee verdagtes sal binnekort in verband met die tweede voorval van vandalisme op Uitenhage se soldatestandbeeld in die hof verskyn. Die standbeeld op Markplein in die Oos-Kaap is vermoedelik Maandag in die vroeë oggendure met wit verf ontsier. Die name “Lebo” en “Vuvu” is ook met wit verf op die standbeeld se voetstuk geverf. Die polisie het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring