SLEUTELWOORD ARGIEWE: Oos-Kaap


Man Sonder Rede Aangeval in Jeffreysbaai

PORT ELIZABETH – Simon Riekert van Randfontein, Sentraal-Transvaal is in Jeffreysbaai, Oos-Kaap op Donderdag 24 Desember deur ’n groep jong mans vir geen rede aangerand. Die groep voer die laaste paar weke ’n skrikbewind in die vakansiedorp. Hulle loop glo deur die strate en beskadig eiendom, maar het nou blykbaar ook mense begin aanrand. Die vier aanvallers het Simon Riekert…

Verdagte Vasgetrek vir Jayde Panayio­tou Moord

PORT ELIZABETH – Nog ’n verdagte is weens die moord op Jayde Panayio­tou in hegtenis geneem. Afrikaanse Nuus verneem dat die verdagte reeds vroeg Vrydagoggend vlugtig in die landdroshof in Port Elizabeth van die Oos-Kaap verskyn het. Die staat het verneem dat die nuwe verdagte Sizwe Vumazonke, die beweerde sluipmoordenaar, gehelp het om Panayio­tou te ontvoer en vermoor.Die man se naam mag nie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bejaarde op Verjaardag in Aftreeoord Vermoor

PORT ELIZABETH – John Barringtonn wat vandag sy 85ste verjaarsdag sou vier, is vroeg Woensdagoggend in ’n Baaise aftreeoord in die Oos-Kaap vermoor. Afrikaanse Nuus verneem dat die lyk van John vanoggend deur sy huiswerker en die opsigter van die Duncan Ferguson-aftreeoord in Somerstrand in Port Elizabeth op sy bed aangetref is. Sy hande was glo voor hom vasgebind en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

El Nino, Verminder vee, Boere Moet Betyds Voorsorg Tref

JAMESTOWN – Met die moontlikheid dat een van die ergste El Niño’s sedert 1997/98 op Suid-Afrika afstuur, sal dit in Boere se belang wees om betyds die nodige voorsorgmaatreëls te tref. Soos die vermindering van hulle veegetalle, volgens Douglas Stern, voorsitter van Agri Oos-Kaap. Hoewel boerderytoestande in die Oos-Kaap, met die uitsondering van die noordelike gebied, nog relatief goed is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vier in Polisie Uniforms, Man Beroof en Aangerand

PORT ELIZABETH – Gavin Davenport is Saterdag omstreeks 21:20 deur vier mans in polisie-uniforms in hul VW Polo ingedwing en met ‘n vuurwapen aangehou. Gavin Davenport is daarna glo van sy besittings beroof, aangerand en in ’n verlate gedeelte van New Brighton agtergelaat. Gavin, die bestuurder van ‘n bekende kruidenierskettingwinkel in Kaapweg, Oos-Kaap meen hy sal nooit weer die polisie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Fossiele Dui Inderdaad op Nuwe Spesie

KAAPSTAD – Dié visse van 360 miljoen jaar oud is ook ’n nuwe spesie, altesaam 30 fossiele van jong selakante in tonne swart skalie is op die plaas Waterloo naby Grahamstad in die Oos-Kaap gevind. Dr. Rob Gess, het dié navorsing gedoen terwyl hy aan sy doktorale studie aan die Universiteit van die Witwatersrand gewerk het. Die nuwe spesie staan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Silwer Valke se Vlerke Onverwags Geknip

PORT ELIZABETH – ’n Duistere rompslomp-raaisel het die Lugmag se kunsvliegspan se vlerke Saterdag glo hier geknip. Die Silwer Valke sou tydens die naweek se eindstryd van die MTN8-sokkertoernooi ’n siervlug oor die Nelson Mandelabaai-stadion doen, maar die vlug is gekanselleer minder as twee uur voordat hulle sou opstyg. Teen hierdie tyd het die Silwer Valke-span reeds vanuit Langebaan aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bekende Jagluiperd Dood na Onderonsie met Duiker

GRAAFF-REINET – Die eerste jagluiperd in 125 jaar om in die Groot Karoo hervestig te word, is dood nadat ’n duiker haar noodlottig gewond het. Volgens die Samara-wildreservaat, net buite Graaff-Reinet in die Oos-Kaap, se verklaring was Sibella (14) op ’n jagtog Donderdagaand in ’n “onderonsie” met ’n duiker betrokke wat ’n gapende gat in haar buik gelaat het. ‘n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap