SLEUTELWOORD ARGIEWE: Oos-Kaap


Bejaarde Man se Liggaam in Huis Gevind

AANVAL, LADY GREY – Die liggaam van John Bradish (80) is glo Dinsdagmiddag omstreeks 14:00 deur polisie in sy huis ontdek nadat hy twee dae lank nie in die openbaar gesien is nie. John, ’n jare lange inwoner van die dorp Lady Grey, Oos-Kaap het blykbaar Sondag by sy buurman, Arthur Cross, sowat twee huise van sy huis gekuier. John…

Polisieman Skiet Homself Perongeluk in Been

PORT ELIZABETH – ‘n Konstabel (33) van die Openbare Orde Polisie kantore in Struanweg, Struandale is in die hospitaal opgeneem nadat hy homself per ongeluk in die been geskiet het. Die voorval het Dinsdag omstreeks 01:00 in die Oos-Kaap plaasgevind. Die konstabel het blykbaar net by die kantore aangekom toe hy die vuurwapen uit sy holster haal om uit die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Water van Bo Help in Stryd Teen Woedende Vlamme

ST. FRANCISBAAI – Die brand, wat sedert Saterdag in St. Francisbaai, Oos-Kaap woed is met ligte reënbuie Maandagoggend onder beheer gebring. ’n Digte rookwolk en mistige toestande het sigbaarheid oor ’n groot deel van die vakansiedorp belemmer waar brandbestryders onverpoos gewerk het om die vlamme te blus. Die brand het Saterdag glo ontstaan nadat ’n seinfakkel afgevuur is. die ergste…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermiste Katamaran Dalk Gevind

PORT ELIZABETH – Die wrakstuk van die katamaran die Sunsail, wat nou reeds meer as ’n jaar lank vermis word, is vermoedelik naby Hermanus in die see gevind. Volgens Craig Lambinon, woordvoerder van die nasionale seereddingsinstituut (NSRI), het Hermanus se NSRI bystand gelewer toe hulle ingelig is dat iemand die wrakstuk gesien dryf het. Hoewel die vermoede bestaan dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Baksteen Tref Voorruit van Voertuig, Pa en Dogter Ongedeerd

QUEENSTOWN – Dr. Adri Vermaas en sy dogter, Jayme-Sue (17) van Bloemfontein in die Oranje Vrystaat het Vrydag groot geskrik toe ’n halwe baksteen naby Queenstown in die Oos-Kaap hul voertuig se voorruit getref het. Adri en sy dogter, was blykbaar op pad na Oos-Londen waar Jayme-Sue aan die interprovinsiale swemkampioenskapsbyeenkoms sou gaan deelneem toe die voorval plaasgevind het. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Bendegeweld

Polisielede met Onwettige Vuurwapens aan Diens

PORT ELIZABETH – Met ‘n onlangse interne ouditverslag van 2012 wat uitgelek het is gevind dat meer as 7 500 polisielede onwettig met vuurwapens rondloop. Die verslag wys verder dat nasionaal sowat 17% van polisielede wat voltyds aangestel is, nog nie bevoegdheidsopleiding ontvang het nie off nog nie bevoegdheidstoetse kon slaag nie. Byna 50% van die Oos-Kaapse polisielede is na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermiste Matiestudent se Lyk Gevind

KAREEDOUW – Die vermiste matiestudend, Johan van Huyssteen (22), se lyk is Dinsdagoggend gevind nadat hy Maandagmiddag by ’n krans op hul familieplaas in Kareedouw, Oos-Kaap afgegly het. Sersant Majola Nkohli, ‘n polisiewoordvoerder, het bevestig dat Johan se lyk gevind is. Johan het blykbaar saam met vriende by die waterval van sowat 45 m hoog op die plaas Hudsonvale gestap…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Danksy Oplettendheid is Moontlike Haai Aanval Gestuit

PORT ELIZABETH – Dit is danksy ‘n oplettende vlieënier in Jeffreysbaai, Oos-Kaap dat ’n moontlike tweede haai-aanval vanjaar voorkom is. Volgens Marcelle van Schalkwyk van die Jeffreysbaai-buurtwag het hulle klagtes ontvang vanaf inwoners oor die helikopter se alledagse geraas, maar was dit nie vir die helikopter wat daagliks ’n ogie oor die see hou nie, was daar dalk ’n slagoffer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!