SLEUTELWOORD ARGIEWE: Oorlog


Hospitaal

Vraag na Oorlog Toerusting Sterk in Afrika

KAAPSTAD – Die vraag na toerusting vir elektroniese oorlogvoering en burgerlike sekerheidstelsels groei tans sterk in Suid-Afrika én die res van Afrika. Dit bied aansienlike groeigeleenthede vir Saab Grintek Defence (SGD), Suid-Afrikaanse filiaal van die Sweedse verdedigingsgroep Saab, sê Leif Karlsson, bedryfshoof van SGD in Suid-Afrika. Die bemagtigingsgroep African Equity Empowerment Investments (AEEI) het pas die transaksie beklink om ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Mig-29

VIDEO: Russiese Tuig Neergeskiet, Die Laaste Ding nou Nodig

RUSLAND - Die neerskiet van ’n Russiese vegvliegtuig deur Turkye is inderdaad die laaste ding wat nou nodig is na die onlangse terreuraanvalle in Parys, Frankryk.

Dit is die mening van Saj- jan Gohel van die Asia­­-­Pacific Foundation, ’n veiligheids en intelligensiedinkskrum in Londen. Volgens hom is daar hoop dat Rusland ’n alliansie met Frankryk en die VSA sal vorm teen Islamitiese Staat (IS). Egter gaan die gebeure onnodige spanning veroorsaak wat werklik vermy kon gewees het in die kritieke tyd.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Frankryk vlag

Oorlog Begin, Frankryk val IS Aan na Parys Terreur

FRANKRYK – Franse vegvliegtuie het lugaanvalle geloods in gebiede in Sirië wat deur die Islamitiese Staat (IS) beheer word. Dit kom terwyl die polisie in Europa se ondersoek ná die terreuraanvalle Vrydag in Parys uitgebrei word. Minstens 132 mense is in die verskeie aanvalle dood, insluitend drie wat Sondag in die hospitaal beswyk het. IS het verantwoordelikheid vir die selfmoordbomaanvalle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oorlog Waarskuwing, Moskou Voer Eerste Lugaanvalle uit

MOSKOU – Rusland het Woensdag lugaanvalle in Sirië uitgevoer in wat die grootste Russiese militêre optrede in die Midde-Ooste in dekades was. Pres. Wladimir Poetin van Rusland het vroeër die eenparige steun van sy parlement gekry om lugaanvalle op die Islamitiese Staat (IS) in Sirië uit te voer. Maar Washington en rebelle-bronne in Sirië het die Russiese aanspraak dat IS-militante…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oorlog, Rusland Gryp in en Franse Bombardeer IS Teikens

RUSLAND – Dit lyk of Rusland die inisiatief neem in internasionale pogings om die konflik in Sirië te beëindig terwyl Amerika nog skarrel om ’n nuwe strategie op te stel. Intussen het Franse vegvliegtuie vestings en ander teikens van die Islamitiese Staat (IS)in Sirië gebombardeer. Terwyl wêreldleiers in New York by die Verenigde Nasies se algemene vergadering  begin saamtrek het,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oorlog in Islamitiese Staat , 21 Lugaanvalle Deur Vsa en Bondgenote

IRAK – Die VSA en sy bondgenote het Saterdag altesame 21 lugaanvalle teen die Islamitiese Staat (IS) in Irak en Sirië uitgevoer. ’n Woordvoerder van die gesamentlike taakmag van die koalisielande het dit Sondag in ’n verklaring bekend gemaak. Die Pentagon het in ’n afsonderlike verklaring bevestig dat Irak in die proses sy eerste lugaanvalle teen IS met F-16-vegvliegtuie uitgevoer het…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Spanning Ontlont, Twee Koreas Bereik glo Ooreenkoms

KOREA – Afgesante van Noord en Suid-Korea het Maandag uiteindelik ooreengekom om die onlangse spanning op die Koreaanse skiereiland grootliks te ontlont ná ’n rits konfrontasies op hul gesamentlike grens. Volgens die Suid-Koreaanse nuusagentskap Yonhap bring die ooreenkoms ’n einde aan die “onderhandelingsmarathon” wat sedert Saterdag tussen die twee Koreas gevoer is. Suid-Korea sou om 13:00 Koreaanse tyd ’n gesamentlike…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Noord Koreaanse Troepe op Gevegsgereedheid

KOREA – Noord-Korea het van sy troepe op volle gevegsgereedheid geplaas te midde van toenemende spanning met Suid-Korea. Volgens die Yonhap-nuusagentskap het die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-oen, gesê daar is ’n “kwasi- toestand van oorlog”. Bevelvoerders is na die voorste linies gestuur “om toerusting vir sielkundige oorlogvoering te vernietig as die vyand sy propaganda-uitsendings nie binne 48 uur staak nie”,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!