SLEUTELWOORD ARGIEWE: Ons Onthou


Ons Onthou – Majoor Edward Richard Every van 1 Eskader

BOSOORLOG – Op 20 Feb 1988 het 72302342PM, Majoor Edward Richard Every van 1 Eskader omgekom in operasies teen vyandelike magte toe sy Mirage F1AZ (Serie 245) afgeskiet is deur ‘n Soviet SA-13 Gopher Grond-tot-Lug Missiel by Cuatir naby Menongue. Die voorval het plaasgevind terwyl Majoor Every ‘n operasionele vlug oor Suid-Angola onderneem het om vyandelike magte te onderdruk. Die…